LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Palm Cottages and Guesthouse | LekkeSlaap
+184

African Palm Cottages and Guesthouse

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Nov 2020 tot 10 Des 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneer, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 265 R949 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Palm Cottages and Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Die kothuisies is 'n ideale basis om Valsbaai, Stellenbosch, Franschhoek, Kaapstad en Tafelberg te verken. Die gebied het verskeie wêreldbekende 18 putjie-gholflandgoed wat almal naby die kothuise is. African Palm Cottages and Guesthouse het 'n rustige en ontspanne atmosfeer.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgkothuise, die Rooi Kothuis en die Blou Kothuis. Elke huisie het slaapplek vir 5 volwassenes en 1 kind. Die huisies het elk 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 2 gastekamers. Dis modern en stylvol ingerig. Die kamers het elkeen 'n privaat terras. Dis ruim kamers met 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer en 'n privaat terras elk. Dis op die eerste verdieping.

Gaste het toegang tot 'n pragtige swembad met sonstoele. Veilige parkeerplek word gebied, en die perseel is omheind. 'n Wassery, en lughawe-pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir African Palm Cottages and Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pioneer, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Palm Cottages and Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 265
Vanaf R949
per nag (vir 2 persone)
was R1 265
Vanaf R949
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneer, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1cad2c980f439d6ad3571c85813ab4642c1c6ea11fb5de932f45910df4ee131128fdeaa813c508e77767b86d277a55ded70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 265, nou Vanaf R949  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 17A Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.836248171808 18.670446574688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!