30% af Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Prins Albert Akkommodasie by African Relish - Akkedis Cottage | LekkeSlaap
+16
+16

African Relish - Akkedis Cottage

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R2 035 R1 425 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat , Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Relish - Akkedis Cottage is 'n selfsorgkothuis in die stilste hoekie van Prins Albert, net 5 minute se ry van die middedorp af.

Dié rietdakkothuis het elegante dekor, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, toilet en wasbak. Elke badkamer het lugversorging, paneelverwarmers en waaiers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word met aankoms voorsien. Die eetkamer her 'n ou swart stoof wat gedurende winteraande gebruik kan word en bydra tot die Karoo-bekoring. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die vetplanttuin. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by African Relish - Akkedis Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Devenish-straat , Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 035
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 4)
was R2 035
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 4)
was R2 035
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat , Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436262b7019f1d7f7f356c3891831efb81e8592c81792bc398a5b0913bcb009e0b161be6d9a905438dff9f91be77ab49b3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 035, nou Vanaf R1 425  per nag (plek vir 4) Devenish Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-17:00 10:00 -33.214986 22.032082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za