30% af Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Prins Albert Akkommodasie by African Relish - Deurdrift Cottages | LekkeSlaap
+31
+31

African Relish - Deurdrift Cottages

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 320 R924 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die 2 African Relish - Cottages is semi-aparte selfsorgkothuise langs mekaar, elk met hul eie ingang in Prins Albert. Dit is dus die ideale plek vanwaar gaste na die dorp se restaurante en winkels kan stap. Die kothuise is mooi opgeknap en kombineer luuksheid met ouwêreldse sjarme.

African Relish - Deurdrift Kothuis 1 het slaapplek vir 3 gaste en African Relish - Deurdrift Kothuis 2 het slaapplek vir 2 gaste. Elke kothuis het 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis, en 'n sitkamer. Elke kothuis het ook muurverwarmers , WiFi, linne, handdoeke, tee, koffie, vars melk en tuisgebakte beskuit.

Die kothuise lei na 'n onderdakstoep met draagbare braaigeriewe, sitplek en 'n uitsig oor die privaat tuin. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste kan by die kothuis se eienaar se restaurant, African Relish Chef's Café, eet, proviant by die deli koop, of 'n boek en 'n kookkurses by die kookskool geniet. Daar is 'n swembad by die kookskool wat deur die kothuise se huurders gebruik mag word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Devenishstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 320
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
was R1 320
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
was R1 320
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f354923c6c46af5e9237f9351f9ec6aabaebb015b39774114485c9b3e0f5ceed919bb661e0f15631bee07e0c60184ce2f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 320, nou Vanaf R924  per nag (vir 2 persone) Devenish Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-17:00 10:00 -33.223885 22.029346
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za