African Rest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Rest Lodge is in die bosveld naby Barberton, langs die R40 en op pad na Caledonian geleë. Die lodge bied verblyf wat ideaal is vir enkelreisigers, gesinne, sakereisigers en groot groepe. Die lodge is ook ideaal vir 'n bosveld-troue.

Verblyf is beskikbaar in standaard-gastekamers en selfsorg-eenhede. Die standaardkamers is ingerig met dubbel- of 2 enkelbeddens en het elkeen 'n en suite-badkamer.

Die eenslaapkamer selfsorg-eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea en -kombuis. Die eenheid het ook 'n veranda met 'n aparte braai-area. Die Junior-selfsorgkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en toegang tot gemeenskaplike braai- en boma-geriewe.

Die lodge het ook 'n restaurant en 2 swembaddens. Etes kan vooraf gereël word en moet vooraf betaal word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Rest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false