LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Roots Guest House | LekkeSlaap
+37

African Roots Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Roots Guest House is in Polokwane, tussen die middestad en die voorstede Bendor en Welgelegen. Dié gastehuis bied stil en gerieflike verblyf met warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Dit vorm deel van die oorspronklike plaashuis wat in 1928 gebou is. Die eertydse sierplafonne en oregon-houtvloere is pragtig met 'n moderne boustyl gekombineer.

Ons bied verblyf in 22 kamers met individuele ingange na die tuin of swembad. Elke kamer is pragtig ingerig met antieke en moderne meubels en oorspronklike kunswerke. Die koninginkamers het hul eie sitkamers en kaggels. Die 2-enkelbed- en koningkamers het lugversorging. Elke kamer het 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, asook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt word bedien saam met vars, seisoenale vrugte, ontbytgraan en jogurt. Middag- en aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met afstandbeheer, en daar is 24 uur-WiFi waarvoor gaste koeponne kan aanskaf. Die konferensie-venue maak voorsiening vir 40 persone, afhangend van die uitleg. Volledige konferensiepakkette is op versoek beskikbaar. Die ligging bied gerieflike toegang tot filmteaters, restaurante en winkelsentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir African Roots Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink African Roots Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWYVSR8Kc8Z9X2RuThIqah6Lpd0v0WfyHC6UNNrTBsNgeGqzF3C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 58A Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.901207739014 29.468359854002
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!