Van Riebeeck Park Akkommodasie by African Rose Guest House | LekkeSlaap
+22
+22

African Rose Guest House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Rose Guest House is in 'n stil buurt van Kempton Park binne 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is naby die lughawe en die ideale basis vanwaar jy Suid-Afrika kan verken.

Die gastehuis bied 3 selfsorg-eenhede. Elke kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie en 'n privaat badkamer. Daar is 2 eenhede wat 2 gaste elk kan akkommodeer en dan is daar 'n gesinseenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die perseel het 'n lieflike swembad en 'n dek waar gaste hul maaltye kan geniet. Ons kan ook vir gaste 'n pendeldiens reël van die lughawe af en terug, met versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar van die straat af vir elke eenheid.

African Rose is naby alle hoofsnelweë. Kempton Park is die tuiste van die bekende Emperor's Palace waar gaste 'n genotvolle aand kan deurbring.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir African Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
  • Gaste dink African Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NGZiMTYzLTU2ZmQtNDZiYy1iOGYzLWI2ZGM4MjM5ZGU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 34 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1629 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.078138 28.221117
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za