LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Rose Guest House | LekkeSlaap
+22

African Rose Guest House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir African Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf

Die eenheid is gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het en baie netjies. Ons het dit geniet om daar oor te bly.

Jeani T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani T

Ons is baie gasvry ontvang deur Rose.

Rose het so baie moeite vir ons gedoen, veral die Sondag toe ons saam as vriende en familie kon kuier aangesien my broer-hulle al die pad vanaf Australië hier was. Pragtige plek en heerlik gekuier saam my familie daar.

African Rose Guest House's terugvoer

It was a pleasure hosting your group. I am glad you enjoyed your stay and we will welcome you back again anytime.

African Rose Guest House
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langeberglaan 34, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1629, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NGZiMTYzLTU2ZmQtNDZiYy1iOGYzLWI2ZGM4MjM5ZGU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 34 Langeberg Avenue Van Riebeeck Park 1629 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.078138 28.221117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!