by African Safari Lodge | LekkeSlaap
+38

African Safari Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jan 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Safari Lodge bied selfsorgverblyf in 'n privaat wildreservaat sowat 20 km vanaf Makhanda (Grahamstad).

Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe.
Selfsorgverblyf by African Safari Lodge word in die Lodge-eenheid en 2 River-eenhede gebied.

Die African Safari Main Lodge is vir selfsorg toegerus, bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n gastesitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier waar wild gereeld gesien word.

Die River Deluxe Suite 1 en River Deluxe Suite 2 beskik oor elkeen oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea wat na 'n stoep met braaigeriewe lei. Albei eenhede het skouspelagtige rivier-uitsigte.

Wild en voëls word gereeld op die rivieroewer gewaar, of vanaf die hoofdek van African Safari Lodge. Die lodge kan net as 'n natuurliefhebbersparadys beskryf word.

Bespreek 'n wildrit, roei met 'n kano op die rivier, gaan stap of geniet 'n ontspannende massering. Die lodge het iets vir almal om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir African Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink African Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d240317097abb8fe1d91124526e778c265fd7b34f9f89e84729fdd6547ef5bdb9a24901c32018648873988fb53a81511de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Medbury Farm Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.418372421484 26.498529911041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem