Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Enkel/2-enkelbed Ice Berg Rose-kamer
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Landelike grasdak-kamer met kontrasterende dekor, ligte linne, teëls en natuurlike vloere. Die ruim kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n versteekte tuin, opwindende stort, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en OpenView-TV. Ruim kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Lughawe pendeldiens: R120 per enkelrit, ontmoet en groet.

Die volgende is beskikbaar om vooraf te bespreek:
Verskeie Dagtoere/Toere,
Skoonheids- en Spa-behandelings,
Troupakkette, Troureëlings, Funksie-reëlings, Skoonheidsbehandelings vir bruid,
Herdenking- en Wittebrood-suites beskikbaar.

Ons bied ook die volgende op versoek:
Aandete
Piekniekmandjies

Inklok na ’n funksie, laat vlug? Geen probleem. Bevestig asb. tyd van aankoms (min of meer).
Normale inkloktyd: 14:00
Normale uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gecko-kamer: Koningkamer
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n ongekunstelde atmosfeer. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort. 'n Stapelbed is op versoek beskikbaar vir 2 addisionele kinders tydens die stil seisoen. Ander gesriewe sluit 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Lughawe pendeldiens: R120 per enkelrit, ontmoet en groet.

Die volgende is beskikbaar om vooraf te bespreek:
Verskeie Dagtoere/Toere,
Skoonheids- en Spa-behandelings,
Troupakkette, Troureëlings, Funksie-reëlings, Skoonheidsbehandelings vir bruid,
Herdenking- en Wittebrood-suites beskikbaar.

Ons bied ook die volgende op versoek:
Aandete
Piekniekmandjies

Inklok na ’n funksie, laat vlug? Geen probleem. Bevestig asb. tyd van aankoms (min of meer).
Normale inkloktyd: 14:00
Normale uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mosaïek Pebble-kamer: Koningkamer
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die stylvolle kamer het natuurlike kleurskakerings met 'n badkamer wat met mosaïekklippies versier is. Die kamer het 'n versteekte tuin en stort, eie ingang na kamer en 'n pragtige boomstam wat die toilet van die kamer skei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Lughawe pendeldiens: R120 per enkelrit, ontmoet en groet.

Die volgende is beskikbaar om vooraf te bespreek:
Verskeie Dagtoere/Toere,
Skoonheids- en Spa-behandelings,
Troupakkette, Troureëlings, Funksie-reëlings, Skoonheidsbehandelings vir bruid,
Herdenking- en Wittebrood-suites beskikbaar.

Ons bied ook die volgende op versoek:
Aandete
Piekniekmandjies

Inklok na ’n funksie, laat vlug? Geen probleem. Bevestig asb. tyd van aankoms (min of meer).
Normale inkloktyd: 14:00
Normale uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forest Tree-kamer: Koningkamer
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite is koel en kalm of warm en knus. Kyk uit oor die perdekamp met 'n gevoel van ruimte en vryheid om jou te help ontspan. Die kamer het stylvolle dekor in natuurlike skakerings van beige en woudgroen. 'n Egte boomstam skei die toilet en die res van die en suite-badkamer. Spoelklippies, stukkies boombas en inheemse plante skep 'n natuurlike atmosfeer in die kamer. Daar is ook 'n buitestort met koud en warm water.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Lughawe pendeldiens: R120 per enkelrit, ontmoet en groet.

Die volgende is beskikbaar om vooraf te bespreek:
Verskeie Dagtoere/Toere,
Skoonheids- en Spa-behandelings,
Troupakkette, Troureëlings, Funksie-reëlings, Skoonheidsbehandelings vir bruid,
Herdenking- en Wittebrood-suites beskikbaar.

Ons bied ook die volgende op versoek:
Aandete
Piekniekmandjies

Inklok na ’n funksie, laat vlug? Geen probleem. Bevestig asb. tyd van aankoms (min of meer).
Normale inkloktyd: 14:00
Normale uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R966 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657