African Sky

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jan 2020 tot 31 Mei 2020.

Beskrywing

African Sky bied 'n vreedsame bosveld-wegbreek in Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp teen die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis 'n gewilde halfwegstop vir reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek, en bied ook geleentheid om die Groot 5 te sien.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste - ideaal vir 'n gesin of groep vriende. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer in die solder het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte, en die een badkamer is en suite aan die hoofslaapkamer.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en kookgerei. Verder het die huis lugversorging, 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n vuurput.

Doendinge in die omtrek sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by African Sky sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Sky gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 R920 per nag (vir 6 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Jan 2020 tot 31 Mei 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za