LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Sky's the Limit Quiet Self-catering | LekkeSlaap
+43

African Sky's the Limit Quiet Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beaumontstraat 63, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Sky's the Limit is in 'n woonbuurt in die Bluff in Durban geleë en bied rustige en gerieflike selfsorgverblyf in 5 aparte eenhede. African Sky's the Limit spog met 'n rustige atmosfeer net 900 m van die strand af.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, stoep, badkamer en selfsorgkombuis, en sluit eetgerei, breekware, 'n ketel, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas in. 'n Paar van die eenhede het ook oonde. Die hoofhuis is 'n ruim oopplan-drieslaapkamergastehuis. Die kothuis is ouwêrelds en lig, en het slaapplek vir 4 gaste. Lions Den en Shaka Cabin is ongekunstelde, minimalistiese en gerieflike houthuisies. Leopards Kraal is 'n luukse slaapsaal met slaapplek vir 8 gaste wat na die tuin lei.

Die instansie bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste die pragtige sonsondergange en 'n uitsig oor die baai in die verte kan geniet. Dit is ook naby Bluff se strande, getypoel en swempoele, sowel as wegneemeetplekke, winkelsentrums, 'n gimnasium en 'n gholfbaan. Die eienaar se honde woon op die perseel. 'n Lughawe-pendeldiens kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir African Sky's the Limit Quiet Self-catering
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Beaumontstraat 63, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink African Sky's the Limit Quiet Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beaumontstraat 63, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8ec61cc0faedce6fe5614e2b78470ff728b3be6c1c58593033cf6d84aaf545018700044cb9ed2941881894e3d28c144b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 63 Beaumont Road Ocean View, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -29.908191052058 31.030809200664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!