LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Tribes | LekkeSlaap
+14

African Tribes

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir African Tribes
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Rika D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Skoon en netjies, elke aangemelde probleem is aangespreek. Was nie gloeilampe in bedlampe nie, nie genoeg handdoeke uitgesit vir ons nie. Probleme nie aangemeld, geen koffie in die kamer nie. Tafeldoeke op ontbyttafel was baie vuil gewees. Ontbyt was aanvaarbaar, 'n beter tipe koffie as Ricoffie sou baie waardeer word.

Nelia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia V

Netjiese skoon verblyf, ons het niks meer nodig gehad as wat ons gekry het nie.

Goeie ontbyt, waarde vir geld.

Doris W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik stil en vriendelike personeel.

Alles was 100% in die kamer wat lekker ruim was, die etes is perfek en die gastehuis is baie mooi en netjies skoon.

Susan L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig!

Die plek was dalk eens op 'n tyd 'n pragtige oornag-opsie. Maar a.g.v. swak bestuur en geen onderhoud is dit nou heeltemal vervalle. Op die internet word daar genoem daar is koffiemaak-geriewe in die kamers - dit is onwaar. Ons het maar self in die eetkamer koffie en suiker gaan haal. Die lakens het relatief skoon gelyk en die handdoeke het darem skoon geruik. Ons het gelukkig slegs een aand oorgeslaap en wou so gou as moontlik daar wegkom. Dit was nogals 'n gesukkel om by die hek in te kom. Nadat ons seker 3 keer die klokkie gelui het, moes ons hulle bel en na 'n wyle was ons eers ingelaat by die agterste hek waar daar skaars spasie is vir 10 voertuie om te parkeer. Ek sal vir seker nie weer hier oornag nie!

was R650
Vanaf R455
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R455
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R455
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatstraat 35, Edleen, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZmRmNjY4LWUzYmMtNDQ5Yy1hZDU5LWNiNjFiYzE1MzFjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R455  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 35 Granaat Street Edleen 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09042191341 28.213339224458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!