LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Tulip Guesthouse | LekkeSlaap
+32

African Tulip Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir African Tulip Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charmaine S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met vriende

It was top-notch.

The stay at the guest house was like a home away from home. Definitely going back there again. The hospitality was great from the minute we arrived there until we left. Highly recommended.

Tony And Janet  - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony And Janet
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply outstanding hospitality.

A warm welcome, a very comfortable room, excellent breakfasts and attention to detail in every way.

Eriza W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eriza W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie lekker ontbyt.

Ons het twee aande by African Tulip oorgebly in die Aloe-kamer. Elise was baie gasvry en tegemoetkomend met ons wat laat sou terug wees na die troue wat ons bygewoon het. Die ontbyt soggens was heerlik! Sal definitief weer gaan oorbly indien ons Tulbagh eendag weer besoek.

Reagan R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reagan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis is baie mooi en netjies in gerig.

Dit is 'n baie mooi en rustige plek waar jy regtig kan lekker rus en onstap van 'n besige stadslewe.

Gert D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek in Tulbagh by African Tulip.

Heerlike naweek in Tulbagh. Ruim kamer en badkamer. Uitstaande gasvrou wat heerlike ontbyte bedien het. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Suzette N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place!

It was such a pleasure staying there! The room was very clean! I would definetly recommend it!

Jaco D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Mens het onmiddellik tuis gevoel. Die gastehuis was baie skoon en netjies. Die kos was uitstekend. Sal enige tyd mense soontoe verwys. Dankie Frank en Elise vir jul gasvryheid.

Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9692d3968ca99d9daa615a9f022c20824b7e7649aa1e532da83a7c8160600decf6d10eff414883baad52a2b26434a50e72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 8 Meiring Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.290247159327 19.137567934725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!