Naboomspruit Akkommodasie by Africa's Eden Too | LekkeSlaap
+15

Africa's Eden Too

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 26, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Africa's Eden Too is in Mookgophong (Naboomspruit). Die gastehuis bied 'n ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Zimbabwe of Botswana.

Akkommodasie word voorsien in 3 uniek versierde en suite-slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n privaat ingang, koffiemaakgeriewe en 'n TV met Top TV-kanale.

Africa's Eden Too is deel van 'n pragtige, moderne huis met 'n reuse swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Verder is daar 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en 'n sitkamer met DStv.

Mookgophong is 'n bekoorlike dorp vol boomryke lanings aan die voet van die Waterberg. Die dorp is 'n gewilde vakansiebestemming met warmwaterbronne, heerlike weer regdeur die jaar, natuurreservate en bos-oorde wat toeriste lok enige tyd van die jaar,

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Africa's Eden Too
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 6de Straat 26, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Africa's Eden Too het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 26, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmN2YxMjExLTI0OTctNGQxYS1hN2UwLWRlM2VhOTBkZTFhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6th Street 26 Mookgophong 0560 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.514862731377 28.712563322754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za