Afrique @ Rustique

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afrique @ Rustique is 'n selfsorg-eenheid wat volledig ingerig is en in Graskop geleë is. Dis stapafstand vanaf winkels en restaurante.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede naamlik Afrique @ Rustique en Chique @ Rustique.

Die eerste eenheid, Afrique @ Rustique het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die tweede slaapkamer, Chique @ Rustique, het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefkamer.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek langs die eenheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afrique @ Rustique gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false