Ruimsig Akkommodasie by Afrique Boutique Hotel Ruimsig | LekkeSlaap
+38
+38

Afrique Boutique Hotel Ruimsig

  • Vanaf R1 849 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Equestrian-weg 343, Ruimsig, Roodepoort, 1732, Gauteng

Beskrywing

Afrique Boutique Hotel is aan die oewer van die Krokodilrivier in Roodepoort in Johannesburg, die grootste stad in Suid-Afrika, geleë. Die stad is bekend vir sy geskiedenis museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n smakie van die moderne en gejaagde Suid-Afrika wil hê.

Akkommodasie beskik oor 7 Standaard Suites, 4 Executive Suites en 4 Deluxe Suites. Hulle bied slaapplek vir 30 gaste in totaal. Al die kamers het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met en suite-badkamers, ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n elektriese kluis, 'n platskerm-TV en WiFi.

Daar is geriewe soos 'n swembad, braai-area, konferensiefasiliteite en veilige parkeerplek op die perseel. Die perseel is ook rolstoelvriendelik. Gaste is welkom om van die doendinge op die perseel te geniet, soos voëlkyk wynproe en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Afrique Boutique Hotel Ruimsig
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Equestrian-weg 343, Ruimsig, Roodepoort, 1732, Gauteng
  • Gaste dink Afrique Boutique Hotel Ruimsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 849
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Equestrian-weg 343, Ruimsig, Roodepoort, 1732, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YzU4MmQ0LThmMTEtNGFkZC1iMmI0LTFkMmNmNTIyMmU1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 849  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4.91 343 Equestrian Road Ruimsig 1732 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.075609885891 27.845299243927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za