Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Boutique Hotel OR Tambo

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marelien C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C
Enkelreisiger

Awesome.

Heerlik! Lekkerste ontbyt in Johannesburg. Awesome atmosfeer. Mooi tuine. Wonderlike personeel. 20 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Marelien. Thank you so much for such an amazing review, it means so much to us. We wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Rina D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel is skoon, rustig en dis baie stil. Ontbyt was heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die hotel is skoon, beddens en kussings van goeie gehalte. Ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Rina. Thank you so much for choosing to stay with us, we really appreciate the beautiful review. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Naretha S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha S
Enkelreisiger

Wonderlike gerief.

Vriendelike diens. Puik restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Naretha. Thank you so much for booking with us and providing us with a wonderful review. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Wilna T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Ons het heerlik geëet in die restaurant die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Wilna. Thank you so much for the wonderful review, hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Salome B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met vriende

Lekker gekuier. 50ste verjaarsdagpartytjie.

Lekker cocktail evening geniet saam met vriende 50ste verjaarsdag. Baie lekker kos. Was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Salome. Thank you so much for the lovely review and choosing to stay with us. We are so glad that you had a wonderful time with us. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Jaco H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hulle het ons tyd in Boksburg soos 'n vakansie laat voel. Heerlike kos, groot verskeidenheid goeie wyne, en puik diens. Die ontbyte was ook bobaas! Sal verseker weer teurg wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Jaco. Thank you so much for the fantastic review and thank you for choosing to stay with us. Hope to welcome you back on your next trip. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Roosmarie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roosmarie H
Enkelreisiger

Always good to stay over when visiting family. Very friendly staff and helpful. Always neat clean and tidy. Restaurant food absolutely delicious and 4 stars with great breakfast buffet every morning. Always feel safe and no loadshedding experienced at all.

Staff very friendly and helpful at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Roosmarie, thank you so much for the wonderful review and for choosing to stay with us. It is such a pleasure accommodating you and hopes to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Pieter O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek behalwe stortkop.

Stortkop was baie swak vir die klas verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Pieter. Thank you so much for choosing to stay with us and providing us with your feedback. We hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Magda S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met vriende

Rustig, warm, veilig en personeel was baie gaaf en vriendelik.

Ons het so lekker gebly, dis was koud in Boksburg, maar as ons daar aangekom het was die kaggels aan en dit was n lekker kuier warm atmosfeer. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Stavros, thank you for the wonderful feedback and for choosing to stay with us. Hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Ockert D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vinnig maar lekker.

Het slegs een aand gebly vir funksie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Ockert, thank you so much for choosing to stay with us. We really appreciate the wonderful review. Hope to welcome you back. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Jacques G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik hotel en baie netjies. Hulle sal my vir seker weer daar sien.

Mense is vriendelik en kamer is puik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Jacques, thank you so much for the wonderful review, it means a lot to us. Look forward to welcoming you back on your next trip. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Maryke M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. Friendly and helpful staff. Enjoyed the art and luxury.

Towels only for 1 person while booking for 2 and also not changed during stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Maryke,
Thank you so much for choosing to stay with us and providing us with a beautiful review.
Apologies regarding the towels, we will insure all short coming are rectified. Hope to welcome you back soon.
Wish you all the best.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Daan G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties soos altyd.

Verblyf is altyd baue aangenaam en die restaurant op die perseel is 'n groot bonus. Die kos is fantasties, die verblyf is skoon en die ligging vir inkopies of O.R Tambo Internasionale Lughawe is baie goed. Al wat kort is 'n shuttle lughawe toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Giel. Thank you so much for choosing to stay with us. Hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Waarde vir geld en goeie diens.

Gasvry. Wonderlikke plek. Beste ontbyt ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Pieter. Thank you so much for the amazing review, means so much to us. Hope we welcome you back soon. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Evol P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room, friendly staff, a real little gem.

Perfect overnighter for a getaway or on your way through, will definitely use again. A real little find in Boksburg, what a nice surprise. Will definitely use again and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Evol. Thank you so much for the beautiful review and choosing to stay with us. Hope to welcome you back soon. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Corne V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf.

Ons was aangenaam verras met die voorkoms, diens en netheid van Afrique Boutique Hotel, sover nog die beste oornag fasiliteit in Boksburg omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Corne,

Thank you so much for the beautiful review, we truly appreciate the kind words. I hope to accommodate you on your next trip.
Wish you all the best.
God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Hardus K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus K
Enkelreisiger

Was die moeite werd gewees.

Staff is baie vriendelik en behulpsaam, plek is netjies gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Hardus,
Thank you so much for the fantastic review, we appreciate the kind words. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Lianie N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lianie N
Saam met vriende

Ek het 'n hoë verwagting gehad.

Geen handdoeke en water in die kamers, baie besige gaste wat jou wakker hou en 4 uur opstaan en in die gange op en af paradeer. Aircon het gelek. Personeel is glad nie vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Lianie,

Thank you for staying with us, we do apologize regarding the shortcomings. This is definitely not our standard level of service, we will investigate and ensure that corrective action is taken. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Daan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Soos gewoonlik was ons verblyf fantasties gewees, die ontvangsdame was 'n heel ander storie ─ sit agter die lessenaar en eet haar hamburger, praat met ons met 'n mond vol kos, probeer die sleutelbord werk met 'n halwe hamburger in die hand, wat 'n grap. Die volgende oggend was sy weer daar met koppie koffie in die een hand en brood in die ander. As sy weer daar is as ek inboek op die 28ste draai ek om en gaan eerder huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Giel,
Thank you for the lovely review. We do apologize regarding the staff, this will be investigated and will be resolved.
Looking forward to hosting you the 28th. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Lizane Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane Z
Saam met vriende

Stylvol.

Is in Afrikaans ontvang en soos prinses behandel. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering ons waardeur dit

Hoop om U weer hier te sien en weer soos 'n prinses te behandel

Vriendelike groete
Afrique Boutique Hotel Bestuur

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Stefanie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie L
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs en die hotel is uitstekend, skoon en pragtig! Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Ek sal definitief die hotel aanbeveel. Die mense by ontvangs laat in die aand is vriendelik en behulpsaam. Die plek is pragtig, netjies en gerieflik. Kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie dag Stefanie,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering

Hoop om U weer hier te sien

Vriendelike groete
Afrique Boutique Hotel Bestuur

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Michael N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflik lekker gebly. Die atmosfeer is ontspanne, die tuin is pragtig, die kamer is netjies en skoon en die kos is uit die boonste rakke. Die personeel is altyd vriendelik en hulpvaardig. Dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Michael,

Thank you so much for the fantastic feedback, we truly appreciate it. Hope to accommodate you on your next trip.

Wishing you all the best and God bless.

Regards,
Afrique Boutique Hotel

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Francois B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Besigheidsreis

Geniet.

Dankie. Verblyf is aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Francois,

Thank you so much for the lovely feedback. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Magda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en kos uitstekend.

Baie netjies, vriendelike diens en kos uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day. Thank you so much for the fantastic review. We truly appreciate it. Wish you all the best. God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Tilla P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige hotel. Die kunswerke is asemrowend. Personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam en dra jou op die hande. Ontvangs was baie goed - dankie Daphney. Aandete en ontbyt uit die boonste rakke. Kelners is almal goed opgelei en vriendelik. Kamer baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Baie dankie vir alles, julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day. Thank you so much for choosing to stay with us. We are so thankful for the beautiful review. Hope to accommodate you again in the near future.
Wish you all the best.
God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Lizelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met vriende

Pragtige hotel en alles was eersteklas.

Van die ontvangs tot die kamer was alles van die beste gehalte. Ons het 'n funksie ook bygewoon by die hotel. Die kos was eersteklas sowel as die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day,
Thank you so much for the fantastic 5-star feedback.
Wish you all the best.
God Bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Pieter L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Enkelreisiger

Oornag naby lughawe sonder die gewoel van stad

Uiters behulpsame, vriendelike diens! Hotel vervoer presies op tyd, al moes ons vlugbesonderhede wysig. Baie netjiese akkommodasie. Interieur uiters smaakvol! Ontbyt ingesluit is waarde vir geld! Ontvangspersoneel kan dalk in toekoms gaste per SMS laat weet van restaurant op perseel se besigheidsure. Wanneer mens reis, is epos nie altyd beskikbaar nie en was ons by aankoms nie bewus dat restaurant Sondae aande gesluit is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day Sandra,

Thank you so much for the fantastic review, we appreciate the kind words. Hope to accommodate you in the near future.

Wish you all the best and God bless.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Hester E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and friendly staff.

Value for money. Friendly staff and nice rooms.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en vriendelike personeel.

Waarde vir geld. Vriendelike personeel en lekker kamers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day.
Thank you so much for the fantastic review, means so much to us. Hope to accommodate you in the future.
Wish you all the best.
God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Pieter V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was daar voor die inkloktyd, maar personeel was nogtans baie vriendelik en behulpsaam en het 'n ander kamer aan ons toegeken. Ons wou 'n kamer hê met 'n stort, en nie 'n bad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day. Thank you so much for the review, we truly appreciate it and hope to accommodate you in the near future. Wish you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Robert T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well suited for Gauteng visitors.

Excellent value for money, awesome rooms, very good breakfast and the dinner is great. Would definitely be back awesome experience. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day. Thank you for such a beautiful review and the kind words. We look forward to welcoming you back. Wishing you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Elizabeth V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Besigheidsreis

Goeie verblyf, sal beslis aanbeveel.

Baie netjies, goeie waarde vir geld en goeie ontbyt, vriendelike personeel. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good day. Thank you so much for the beautiful review. It means so much to us. Wishing you all the best. God bless

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Willie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie dankie vir julle vriendelike en flinke diens. Die kamers en al die geriewe is van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom.

Vriendelike Groete
Afrique Boutique Bestuur

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Sonja L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en dierbare mense wat na jou omsien!

Was aangenaam verras. Sal definitief vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie Dag Sonja,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
Afrique Boutique Hotel

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Deon D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Gesin met tieners

Mooi en rustig.

Het vir die swem na Germiston 'n plekkie nodig gehad wat naby genoeg en veilig sou wees. Het aan vereistes voldoen. Pragtige kamers en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day.

Thank you so much for taking the time providing us with your feedback. We hope to accommodate you again in the near future. Wishing you all the best and many blessings

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Susan S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos, vriendelike diens en baie mooi kamers.

Was 'n wonderlike ervaring. Lanklaas so lekker geëet en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day.
Thank you for the lovely feedback. It was a pleasure accommodating you.
We wish you all the best and many blessings

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Martha E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha E
Gesin met tieners

Smaakvol.

Gerieflik, veilig en heerlike kos en goeie verskeidenheid op wynlys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie Dag,
Baie dankie vir die 5 ster kompliment. Ons is bly jy het jul tyd saam met ons geniet.
Ons sien uit om jul weer te huisves.
Vriendelike Groete.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Gert T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer indien daar geen funksies aan is nie.

Die lakens was vuil, vol kolle en het 'n reuk gehad. Slegs een handdoek, al het ek 'n dubbelkamer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie Dag.

Baie dankie vir U terugvoering.

Ondersoek sal ingestel word, dis by geen mening die kwaliteit diens wat gelewer moet word nie.

Ons vra hartlik onverskoning.

Vriendelike groete
Afrique Boutique Hotel

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Dm O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dm O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Rustige atmosfeer en lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie Dag

Baie dankie vir terugvoering, hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Yolande P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Besigheidsreis

Baie dankie. Baie netjies en baie vriendelik.

Ek het regtig baie lekker gebly. Die kamers is baie netjies en skoon, personeel vriendelik en behulpsaam en kos uitstekend. Welgedaan Afrique Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day,
Thank you so much for the beautiful review, we truly appreciate the feedback. We wish you all the best and many blessings.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Ronel V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks, netjies en gerieflik.

Die Afrique Boutique Hotel was fantasties. Baie luukse, netjiese en gerieflike kamer en baie netjies in die geheel. Personeel was baie professioneel en baie hulpvaardig. Sal dit beslis kan aanbeveel en weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Goeie Dag Ronel,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoor.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Elize V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Besigheidsreis

We booked 2 nights through lekkeslaap.co.za. As always, their service was tops!

However, the payment was made after hours, so only reflected the next day. When guest arrived at the hotel, he had to pay for the 1st night while the payment was being sorted out. It is 9 days later and the "next-day" refund of R880 they promised, still hasn't happened. Very disappointing. Otherwise not bad, but because of the above, we will not be booking there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet! Baie dankie!

Baie goeie diens. Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Gesin met tieners

Puik waarde vir geld.

Restaurant was 'n bonus. Pryse goed en kos uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozina J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozina J
Gesin met tieners

I had a great time. Both my son and I wished we could stay longer.

This hotel is now my preferred accommodation in Johannesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Rosy.

Thank you for the beautiful review, we are so glad you loved your stay with us.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Kobus O - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus O
Besigheidsreis

Heel aangenaam!

Baie lekker. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgebly, wonderlike diens en etes. Sal verseker weer daar oorbly.

Uitstekende diens en etes. Personeel het baie moeite gedoen om dit gerieflik te maak vir ons. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en uitstekende restaurant en personeel.

Die kamer is goed uitgelê, keurig versier en baie skoon. Die glasdeur wat op die stoep en tuin met waterval uitloop, skep 'n ruim en luukse gevoel. Ons het die restaurant met kaggelvure elke aand terdeë geniet. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kroegman verdien spesiale vermelding met sy "anything is possible, sir".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koekie D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was aangenaam verras gewees.

Die personeel was vriendelik en die diens was baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Besigheidsreis

Baie gesellig!

Die vriendelikheid was wonderlik. Behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursia V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly personnel .

Enjoy it, will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Boutique Hotel OR Tambo se terugvoer

Good Day Ursia,

Thank you for the wonderful review, we truly appreciate your feedback.

Afrique Boutique Hotel OR Tambo
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962664858f74ef18efc5c73f52cbb10d063cf6da5537bae9487cd1c241f370b56b5e1f116e993874dfb7b02f1e0a5b7ba494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 20 Asquith Road Ravenswood 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.193711807631 28.246428966522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem