Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrique Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Afrique Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.5/5
Carien H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Ons is op die nippertjie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Guest House se terugvoer

Baie dankie was 'n groot plesier maak maar weer so.
Afrique groete

Afrique Guest House
Pieter H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buiteligte pla.

Alles is perfek vir oornag maar die ligte by parkering het in ons eenheid ingeskyn en die vertrek was daglig gedurende die nag. Dik gordyne is moontlik die oplossing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Gasheer vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing, vriendelike ontvangs.

Veilige en stil omgewing, gerieflike verblyf, en lekker naby die mall. Love die diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Afrique Guest House se terugvoer

Baie dankie Alta.Waardeer.

Afrique Guest House
Deon M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met vriende

Hoogs aanbeveel vir verblyf in Upington.

Vriendelike en behulpsame gashere. Baie netjiese en skoon verblyf met al die nodige kombuistoebehore. Netjiese tuin en skoon swembad vir gaste se gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elouise T
Gesin met tieners

Baie teleurstellend.

Teleurstellend en heeltemal te duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation for a weekend.

The accommodation is very well equipped and the service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner K
Besigheidsreis

Goeie diens!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Budgie B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Budgie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by die gastehuis was buitengewoon goed en die eienaars is wonderlike mense.

Alhoewel ek 'n hondeliefhebber is, is my enigste klag dat die honde 'n bietjie mors op die grasperk, en dus moet jy 'n bietjie versigtig trap. Verder kan ek met sekerheid sê dat die verblyf en gasvryheid buitengewoon is. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Satisfied. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter& Carin C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter& Carin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Donker gekom en donker gegaan, maar goed vir ons doel.

Dis heel aanvaarbaar vir 'n oornagplek vir verligte Suid-Afrikaners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-anne V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue-anne V
Gesin met tieners

Baie aangenaam en heerlikke atmosfeer

Baie geniet om daar te bly. Lekker rustige blyhuis en min geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna V - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed dankie

Netjies en skoon. Sal gastehuis met vertoue kan aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Clean rooms, friendly host (Karel), safe off-street parking - will recommend to others.

After a long trip down the Orange River by canoe, we needed a place where we could get a hot shower, comfortable bed and safe parking and well priced - well, we got just that from our friendly host Karel. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiane H - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiane H
Saam met vriende

We had a great stay and will definitely come back again!

A great place and definitely worth recommending to others!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armin K - Jul 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin K
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay and warmly recommend this guest house

We just passed a night there. It is difficult to give more impression that those given here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea A - Jun 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
0/5
Thea A

Elephantroom was cold, being on the shadeside, but the aircon helped to heat it up.

We slept over at Afrique G. H. while our family toured to Nam. We had a pleasant stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxYzc3ZWEyLWU5YTMtNDhjNi04MGI0LWQ2MGUyOTU4MjZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 30 Camp Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-00:00 10:00 -28.448788999262 21.251120567322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem