Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrovibe Beach Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrovibe Beach Lodge is 'n gastehuis wat ideaal geleë is vir gaste wat op soek is na ontspanning in 'n gemaklike verposing. Dit is 80 m vanaf een van die mees wonderlike kusstroke langs die Tuinroete en dien as die perfekte basis vanwaar die verskeie besienswaardighede in die streek verken kan word.

Daar is 2 uniekontwerpe eennhede wat onderskeidelik slaapplek aan 2, 4 en 6 gaste bied. Die kamers het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ekstra geriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike banke en 'n eetarea in.

Hierdie eiendom spog met 'n ruim tuin met 'n swembad en sonstoele. Daar is braaigeriewe en 'n kuierarea met stoepmeubels.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Afrovibe Beach Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afrovibe Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-weg 53, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4791bddd95f350f96ed1a18f6313c78e58e04056a9bd3560e09eb69ceaa71d83175e7386e41aae5592a9a8606b1cb4fcba13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 53 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0352886 22.808887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem