LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal 410 Holiday Flat | LekkeSlaap
+20

Afsaal 410 Holiday Flat

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2020 tot 14 Des 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Afsaal 410 Holiday Flat is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefront-kompleks Afsaal in Amanzimtoti. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is naby die waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaak-areas en winkelsentrums.

Die tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 5 en het lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel en diepseeduik in.

Op spesiale versoek kan blomme, sjampanje en sjokolades georganiseer word vir 'n verjaarsdag, verlowing of wittebrood.

Slaapplek

’n Bespreking by Afsaal 410 Holiday Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Afsaal 410 Holiday Flat
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R850
Vanaf R595
per nag (plek vir 5)
was R850
Vanaf R595
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsX6VXfGZOGvEFO2D5AVpeMjxDGofHdtqxniNHs3M23RqfvWm5M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!