Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke, toiletware, toiletpapier en vadoeke saambring.
Openview TV is beskikbaar. Dit bevat SABC 1, 2 en 3, eTV, fliekkanale en LM-radio.
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.
Neem asseblief kennis dat daar 'n breekskadedeposito betaalbaar is. Hierdie deposito sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.
As jy met meer as 5 gaste aankom, sal jy ander verblyf moet soek of alternatiewe reëlings moet tref
Die woonstel het net slaapplek vir 5 gaste.
Die woonstel is nie rolstoelvriendelik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang