LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal 411 Holiday Flat | LekkeSlaap
+25

Afsaal 411 Holiday Flat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Afsaal 411 Holiday Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Was baie lekker en rustig.

Veilig en bekostigbaar.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Dankie Pieter.
Bly julle het dit geniet.

Afsaal 411 Holiday Flat
Amelia H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly die woonstel is baie netjies en skoon die winkels is letterlik net oor die pad.

Baie netjiese woonstel. Die Funland is langs die woonstelblok en dis baie gerieflik vir ouers met klein kinders en daar is ook n pragtige see-uitsig. Ons sal dit beslis aan beveel.

Lukas J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om rustig by die see te kon afsaal.

Dit was baie lekker om rustig te kon verkeer by die see naby aan alles, ons plek was baie mooi en daar is baie moeite en liefde in die plek gesit om dit tuis te laat voel.

Ayanda S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda S
Gesin met klein kinders

It was amazing.

My stay was amazing, I enjoyed every moment with my family. It is a very decent place to stay, the building was neat and clean with friendly staff, they are very professional and it is in a nice location, very quite and peaceful place. I really enjoyed myself and all the entertainment places are nearby, thank you so much to Afsaal Holiday Flat.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Thank you, Ayanda.
Glad you enjoyed your stay with us.
Looking forward to have you and your family again with us.
Marietjie

Afsaal 411 Holiday Flat
Felicia L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia L
Gesin met klein kinders

Net amazing.

Ons was by Afsaal vir 'n kort vakansie, ek, my man en 2 kinders (5 en 10). Dit was regtig wonderlik, baie netjies, al die kombuisgeriewe was op goeie standaard. Alles wat jy benodig is beskikbaar en in 'n baie goeie toestand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Simply amazing.

We were at Afsaal for a short vacation, myself, hubby and 2 kids (5 and 10). It was really great, place very tidy, all the kitchen utensils were up to a good standard. Everything you need is available and in a really good condition.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monique B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Verby lekker, ons het baie tuis gevoel.

Sal definitief weer die plekkie bespreek. Was baie lekker en gemaklik. Naby die strand en winkels.

Alta B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Gesin met tieners

Gerieflik en heerlik.

Kan definitief die plek vir enigiemand aanbeveel. Netjies veilig en gerieflik. Loopafstand van alles. Mooi uitsig.

Austin P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Austin P
Gesin met tieners

Plek is goed toegerus, en baie netjies.

Marietjie is baie behulpsaam. Die woonstel is baie oulik en netjies. Sal definitief teruggaan.

Alison D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D
Gesin met klein kinders

Heerlike gekuier.

Die woonstel het aan al ons behoeftes voldoen. Dit was netjies en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay.

The flat met all our needs. It was neat and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ingrid H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Gesin met tieners

Ek en my gesin het 'n wonderlike vakansie gehad.

Lekker tyd saam met my gesin spandeer en dit is 'n wonderlike plek om te ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My family and I had an amazing vacation.

Time well spent with my family and a wonderful place to relax.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Imelda P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Imelda P
Gesin met klein kinders

Sal nie gou weer vakansieverblyf bespreek in 'n woonstelblok nie.

Dit was omtrent 'n beslommernis om by ons aangewe parkering uit te kom. Daar is 4 hekke en jy word ingedeel by die hek wat naaste aan jou woonstel is. Hierdie weet mens nie vooraf nie. Die woonstel was skoon en netjies. Die hoofslaapkamer se matras moet vervang word. Die veëre kan al gevoel word en slaap baie ongemaklik. Die donskombers op die bed in die hoofslaapkamer is al dun en het geen hitte vir die koue aande nie. Die 2 enkelbeddens se matrasse is hard, tot my seuntjie het gekla die bed is hard en sy rug is seer. Die sitkamerbanke lyk en is gehawend. Deurgesit. Die eienaar sal aandag moet gee hieraan. Afsaal is reg oorkant 'n klein winkelsentrum en eetplekke (baie gerieflik), maar dis vreeslik lawaaierig in die aande. Dit raak eers stil na 23:00 in die aand. Daardie lawaaierigheid weergalm teen die U-vorm van die Afsaal-woonstelblok vas.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Goeiedag Imelda,

Dankie vir jou terugvoer, elke woonstel het sy eie veilige parkering gaste word nie ingedeel in 'n parkering nie.
Ons gebruik comforters op al ons beddens en het geen komberse in die eenheid nie, weet van geen dun donskombers nie. Ons het nog nooit klagtes oor ons beddens gekry nie, maar sal aandag daaraan gee.

Elke woonstelblok het maar in n mate geraas omdat daar meer as net 1 woonstel is .

Afsaal 411 Holiday Flat
Craig P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P
Gesin met klein kinders

We loved it it's in a good area and is safe and close to all amenities, overall a greater stay.

We loved it it's in a good area and is safe and close to all ammonites, overall a greater stay. Just two minutes work to TOTI mall and a ten minutes to SPLASH.

Manie J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Goeie waarde, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Marie A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was neat and clean and we had an amazing time.

See stars.

Shani K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani K
Gesin met klein kinders

Lieflike woonstel met alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is vreeslik mooi en veiligheid uitstekend. Ligging is ook baie goed, loopafstand van alles. Die woonstel is netjies en goed toegerus en tannie Marietjie baie behulpsaam.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Afsaal 411 Holiday Flat
John M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Alles wat tel binne maklike loopafstand.

Baie vriendelik ontvang op die afgespreekte tyd. Kombuis volledig toegerus. Baie mooi bad in hoofslaapkamer. Pragtige stort. Alles werk 100% en is skoon. Afsaal word annbeveel vir 'n baie aangename vakansie.

Angelique P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique P
Gesin met klein kinders

Vet pret.

Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer terugkom. Die see-uitsig was pragtig. En die flat netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir al julle hulp en moeite.

Reinet W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel en het niks kort gekom nie.

Sekuriteit by Afsaal Holiday Flat en omliggende buurt en strand was puik. Ons het baie veilig gevoel.

Hennie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies Flat412.

9 uur is te vroeg vir uit check. As in check eers 2 uur is. Flat direk langsaan se uit check is eers van 10 uur af.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Ek het geen beheer oor die woonstel langsaan nie, elke eienaar besluit wanneer hulle wil hê gaste moet uitboek.

Afsaal 411 Holiday Flat
Bennie L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie L
Gesin met klein kinders

Het dit geniet, naby aan winkels en by die strand.

Woonstel was netjies en skoon, maar skottelgoed was nie 100% skoon nie. Moes byvoorveeld eers die glase was voor ons dit kon gebruik. Sleutel is net oorhandig en nie verduidelik hoe en waar om uit kompleks te kom nie. Geyser was nie aan met aankoms nie en daar is ook nie genoem om dit aan te sit nie. Verder gelukkig met woonstel.

Anel D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Gesin met klein kinders

Lekker.

Die verblyf was effens te formeel vir 'n woonstel by die strand. Ons sou eintlik 'n plekkie wou hê, waar ons ons skoene kon uitskop en nie bekommerd wees oor hoeveel sand dit agterlaat nie. Dit was ook nie duidelik dat daar 'n breekware deposito betaalbaar was nie, dit is slegs in die kwotasie genoem en dit is steeds nie terugbetaal aan ons nie, met stipulering van 24 uur.

Tanya  - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel!

Fasiliteite is skoon, netjies en redelik onlangs opgeknap. Woonstel is loopafstand van inkopiesentrum, vermaak, strand en restaurante.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly julle het julle vakansie geniet.

Afsaal 411 Holiday Flat
Sampie J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie J
Gesin met tieners

Dankie die woonstel, was aangenaam en lekker om in te woon.

Ons het daar aangekom. Die krag was af, my moeder van 77, moes trappe klim om by die vierde vloer te kom. Darem nie te hoog nie. Die krag was af oor groot deel van Amanzimtoti. Kan nie Afsaal Holiday Flat daarvoor blameer nie. Die woonstel was skoon en gemaklik. Badkamers is pragtig. Alles is werdlik loopafstand. Vir iemand wat net wil rus en nie weer in voertuig wil klim nie, is dit die ideale plekkie om te bly. Jy kan swem en nogmaals swem in die see en dan rustig kom rus in die middag. Dit was vir ons regtig 'n baie lekker vakansie, ons kon net rus. Nogmaals dankie aan Marikie hoe jy met vroulief alle versoeke hanteer het. Dankie vir Petru vir julle mooi woonstel. Mag julle nog baie besprekings kry.

Amanda S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was goed toegerus.

Afsaal 411 Holiday Flat's terugvoer

Baie dankie Amanda, ek is bly julle het dit geniet.
Marietjie

Afsaal 411 Holiday Flat
Billy R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy R
Gesin met klein kinders

Wondelike nuut oorgedoende flat wat 'n pragtige see uitsig

Wat 'n wonderlike ervaring om by 'n plek aan te kom en die eienaars is so gasvry, plek nuut oorgedoen en so netjies. Als wat ons nodig gehad het om 'n heerlike vakansie te hê. Sal verseker weer gebruik maak van die flat! een woord ... Fantasties!

Tracy S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Gesin met tieners

Baie baie mooi woonstel. Was heerlik om in flat 411 te bly. Maritjie jou plekkie is regtig baie pragtig en sal beslis weer terugkom.

Dit was so lekker om na so lang pad by so mooi skoon plek aan te kom en net uit te pak en te voel of dit sommer jou eie plek is waar jy alles vir jou self kan doen. Ek wil ook baie baie dankie se vir Petro en Ampie die opsigters in die gebou julle was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis my vriende en ander familie aanbeveel om daar te gaan bly. Baie baie dankie vir Maritjie en vir julle by LekkeSlaap, as dit nie vir julle was het ons nie so lekker vakansie gehad nie.

Susan P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Enkelreisiger

Dit was die wonderlikste eenheid om in te vertoef, mense was almal baie vriendelik

Om deur Lekker Slaap iets te bespreek is die beste ooit. Ek hoef nooit te bekommer waar hul my plaas nie, want hul luister 100% waarna ek vra en probeer sover moontlik aan al my behoeftes voorsiening maak met die plekke wat hul my aanwys. Afsaal is so wonderlike om te bly. Alles is net n stap weg van jou, en ek het baie veilig gevoel. Geen bekommernisse nie. Die eenheid wat ek in was, was modern gerieflik baie netjies en uiters gerieflik. Vir seker sal ek weer daar gaan bly!

Elize H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Baie lekker. Marietjie en Eric is baie aangename mense.

Die woonstel is baie mooi oorgedoen en 'n mens kon sien hulle het regtig moeite gedoen. Dis besonders mooi en netjies en ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Johnny D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D

Baie lekker.

Sal definitief aanbeveel. Mense is baie vriendelik en behulpsaam en die plek is skoon en baie netjies.

Gerhard V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die eenheid is baie gerieflik ingerig.

Ivan D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Gesin met klein kinders

Awesome experience and will most certainly call again.

On arrival the place was very clean and neat, everything and more that was required was available. Very pleased and would most certainly call again and refer to friends and family.

was R1 050
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
was R1 050
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
was R1 050
Vanaf R735
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH598SwZEGba79k27IuLWcZqr3ghOUgUWOJQEeQPb1k670qJ7v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R735  per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.056027003383 30.884458601189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!