LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+12

Afsaal Vakansie Woonstel

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Afsaal Vakansie Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Madeleine K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Gesin met tieners

Heerlik.

Pragtige uitsig oor see en loopafstand van strand. Skoon, netjies, veilig en mooi. Net groot genoeg vir 'n gesin van 4.

Cristal C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristal C
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker ervaring.

Baie vriendelike en uitstekende diens. Dit was 'n wonderlike ervaring, meer as wat ons verwag het. Kamers is groot genoeg en nie beknop nie. Ek sal beslis teruggaan as ek die kans het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Overall a great experience.

Very friendly and excellent service. It was a great experience, more than what we expected. Rooms are big enough and not cramped. I would definitely go back when I have the chance.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Katrien J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien J
Gesin met klein kinders

Fantasies lekker.

Uitsig Woonstel is geleë in n rustig omgewing loopafstand van die see met 'n pragtige uitsig oor die see vanuit alle vertrekke. Woonstel is modern en netjies en het als wat my nodig het beskikbaar. Baie aktiwiteite om te doen in omgewing. Beslis die moeite werd.

Christa S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel, en volledige ingerigte selfsorg-akkommodasie.

Lieflike see-uitsig. Strand is loopafstand. Alles wat nodig is, was beskikbaar in selfsorg-woonstel. Vriendelike diens deurentyd van eienaars ontvang. Sal beslis weer in Doonside vakansie gaan hou.

Minette G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette G
Saam met vriende

Dit was netjies, rustig en oor die algemeen 'n lekker plek om te bly.

Die diens is baie goed, tannie Marietjie is baie oulik en het ons mooi gehelp. Die woonstel is in 'n veilige en rustige omgewing en 'n bonus is dat dit loopafstand van die swemstrand is. Die woonstel is ook baie netjies en goed toegerus. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat wil weg kom vir 'n naweek om net rustig te wees.

Erika D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika D
Gesin met tieners

Was lekker maar kon beter.

Plekkie is mooi en netjies met 'n mooi uitsig. Ek dink nie heeltemal gepas vir gesin met 4 tieners nie aangesien die slaapbank te klein is vir 2 tieners. Die woonstel is geleë in 'n residensiële blok woonstelle en daar was opknappings/herstelwerk van Maandag tot Saterdag van die week wat ons daar was in die woonstel reg langs ons woonstel. Die boor en kappery die heeltyd was onaangenaam en het stiptelik elke oggend voor 08:30 begin. So geen kans vir laat slaap vir ons nie. Ons 'n paar ure sonder koue water moes deurbring a.g.v. die herstelwerk. Die "garage" was te klein vir ons voertuig en ons moes op die first come first serve parkering parkeer wat nogal 'n uitdaging was want daar is net 3 van hulle. Maar nietemin, Marietjie was baie behulpsaam, het onmiddellik reageer op my boodskappe en baie van die bogenoemde was ongelukkig buite haar beheer.

Nella O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella O
Saam met vriende

Uitstekende diens en waarde vir geld met ongelooflike uitsig!

Heelik naby see met pragtige uitsig. Woonstel bied alles en nog meer as wat mens nodig het om heerlik vankansie te hou.

Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597c17d3387f988bcdf98362b1a6248b57847b0434206a3f2c0911c798892f8f35c4b663f4a51357ea3be971f62982452b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.055959374013 30.88459131567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!