Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal Vakansie Woonstel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die woonstel is nie rolstoelvriendelik nie.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletware, toiletpapier en vadoeke saambring.

Openview-TV is beskikbaar. Dit bevat SABC 1, 2 en 3, eTV, fliekkanale en LM radio.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.

Let asb. dat daar 'n breekskadedeposito van R600 betaalbaar is, wat nie ingesluit is by die kwotasie nie. Dié deposito sal binne 5 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word.

As daar meer as 6 gaste opdaag, sal gaste asb. alternatiewe verblyfreëlings moet maak. Die woonstel is lsegs geskik vir 5 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4e3a020c1d70bfda9938f7c00fdbe698dd0b832c5d375e3c0adc97bab0c8d2f000b9afc0710c401f5d282eaabcb71cfa46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055959374013 30.88459131567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem