Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agama River Camp

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Naby genoeg aan Sossusvlei. Aangename plek, besig met groot opgraderings, maar dit het nie gepla nie. Kombuis en personeel is puik, kos van goeie gehalte, maar effe aan die duur kant.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2019

Rusplek naby Sossusvlei. Ons het heerlik gebly en lekker geëet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Jammer ons het nie vooraf geweet van die intensiewe konstruksie wat aan die gang is nie. Ons sou dalk steeds daar gebly het, maar dan teen 'n afslagprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2019

Kos was heerlik maar ons het nie bespreek om op 'n bouperseel te bly nie. Ons is nooit in kennis gestel dat hulle so bou nie, ons moes 'n arbeider wat op ons stoep slaap vra om te beweeg. Oral waar ons geloop het, was daar gebou tot 7 in die nag en dan om 7 in die oggend. Die kos was wonderlik, soos Belinda wat geskok was dat ons nie die opsie gekry het om te kanselleer soos ander gaste nie. Ons het net een nag gebly, want twee was onaangenaam. Belinda het ons 'n terugbetaling van een nag gegee. Dit is baie duur per nag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Celeste M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Very good. Very good accommodation, everything according to the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Pragtige opset, verseker 'n tweede besoek werd. Ons was 'n familiegroep van 8 volwassenes en 1 kind onder 1 jaar wat gekamp het. Uitstekende kampplek met genoeg skadu. Ablusiegeriewe is pragtig en skoon. Swembad 'n lafenis. Sal graag weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2018

Aangename verblyf in die natuur. Ons ontvangs was baie vriendelik en die kantoorpersoneel was uiters behulpsaam - ek kon vanaf die kantoor 'n telefoonoproep maak sonder enige ekstra onkoste. Die kampeerplek wat aan ons toegeken is (no 6) was regtig kleinerig en die boswa kon kwalik gedraai word. Die terrein is daagliks skoongevee/gehark en die vuurmaakplek is skoongemaak. Die badkamers was egter teleurstellend. Dir kort 'n ernstige laag verf en die storte se vloere is rou sement. Oor die algemeen nie skoon nie. Die verblyf was verder aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Buys S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2018

Net die plek om die ongelooflike Namib te waardeer. Alles was in plek, die diens goed en die omgewing asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kiewiet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2018

Baie goed en aangenaam. Besienswaardighede soos Sossusvlei naby, sorg vir kontant. Baie sentraal in afgeleë mooi deel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2018

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R5 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 tussen Solitaire en Sesriem, Sesriem Canyon, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e764994c100259cb7e1bac02ed4f252cc88478e444ecc6531f0497019c460947903c0786c0507f79355844d24f46ba67b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 460 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 C19 between Solitaire and Sesriem Sesriem Canyon 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1454283639 15.96072364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang