Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agapé Boutique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Agapé Boutique Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vleis W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vleis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, sal vir seker weer daar oornag.

Kamer baie ruim, onberispelik skoon en netjies. Heerlike ontbyt, was regtig besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, great ambience.

We have stayed at Agapé before and we were not disappointed. A great place, serene, and great breakfast and service. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andanette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andanette C
Gesin met tieners

Oornagverblyf vir sport in Leeuwdoringstad.

Baie skoon en netjies, moderne meubels en dekor. Goeie kwaliteit beddegoed en bed was gemaklik. Baie gerieflik. Motor kon binne 'n motorhuis parkeer word. Hulle het selfs vir ons hout gepak en 'n lekker vuurtjie aangesteek op 'n koue wintersaand. Het uit hul pad gegaan om ontbyt vroeër vir ons gesin te maak waarvoor ons baie dankbaar was. Sal beslis weer by Agapé gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D
Besigheidsreis

Pragtig, netjies, heerlike ontbyt!

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou, goeie kwaliteit beddegoed en bed, pragtige dekor en baie netjies en skoon. Sal vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil, peaceful place to unwind and relax after a long day.

Elzane and Harry are wonderful hosts ever so helpful. The breakfasts are amazing and the rooms are very comfortable and exceptionally clean. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agapé Boutique Guest House se terugvoer

Thank you Kerry, was a pleasure having you. See you again.
Kind Regards
Elzane

Agapé Boutique Guest House
Leonie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, netjies!

Wonderlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agapé Boutique Guest House se terugvoer

Baie dankie Leonie. Sien julle weer 'n volgende keer.

Groete
Elzane

Agapé Boutique Guest House
Lydiaah C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydiaah C

Awesome stay. Love lives there.

The owner was very helpful and guided us throughout the stay. The staff were very helpful. The BnB provides you with almost every facility from good rooms to delicious breakfast and good coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agapé Boutique Guest House se terugvoer

Thank you Lydia, see you again.

Kind regards,
Elzane

Agapé Boutique Guest House
Louis F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Pragtige gastehuis en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and peaceful. Wonderful service.

A true gem in a town that at face value does not seem to have much to offer. We really enjoyed our stay and would not hesitate to recommend Agape to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 30, Meyerhof, Bothavilla, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062bfd0f23b8677114cb772967646a228974becd10f641bc272e874079e306ddd00c37d249834791b6ebeed7b24ddd500eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 30 Heide Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.381423857173 26.605812784135