Somerset-Wes Akkommodasie by Agape Apartments | LekkeSlaap
+36

Agape Apartments

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Agape Apartments bied luukse verblyf in 2 selfsorgwoonstelle op Helderberg Landgoed in Somerset-Wes. Die woonstelle is hoog geleë en dit kyk oor die welige tuin, swembad, die see en op die berg in die verte. Die woonstelle vorm deel van 'n privaat woning.

Akkommodasie word in 2 selfsorgwoonstelle gebied. Elke woonstel het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, induksiestoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV in elke woonstel. Gaste het toegang tot 'n groot, privaat onderdakdek waar hulle ontbyt kan geniet, skemerkelkies kan drink of saam met vriende kan braai. Gaste is ook welkom om van die tuin en gemeenskaplike swembad met sonstoele gebruik te maak. Die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die woonstelle is ideaal geleë vir vakansies, langer verblyf, sakereise of wegbreke. 'n Ontbytskinkbord, spesifieke inkopies, huurmotors, 'n pendeldiens, gholfbesprekings, etebesprekings of toegangskaartjies kan vooraf gereël word.

Die ligging bied ook toegang tot verskeie gholfklubs, wynlandgoedere, goeie restaurante, wonderlike markies, winkelsentrums en bekende privaat hospitale en klinieke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Agape Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agape Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55adcd88232f573291faaef89fe9b2dfdae9e314f5c5df6e44ac2fec7692630c66469163225a4677ff1172c80e0c23448c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 24 Waveren Avenue Helderberg Estate 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.04881 18.83672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za