Agape Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agape Bed & Breakfast is in die Paarl, 'n geskiedkundige dorp geleë en bied 'n funksievenue, studenteverblyf en 'n ontspanningsentrum.

Die gastehuis bied 5 individuele slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n verwarmer, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en ander luukshede.

Ontbyt kan gereël en in die eetarea bedien word. Die gastehuis het 'n swembad, kroegarea, binnebraai, 3 gemeenskaplike kombuise, 'n gimnasium met 'n trapmeul en veilige parkeerplek agter afstandbeheerhekke.

Agape Bed & Breakfast is net 'n entjie se ry vanaf 'n paar restaurante en winkels. Gaste kan die wynproelokale en -landgoedere in die pragtige Kaapse Wynlande gaan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agape Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]