Agliotti House
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Agliotti House bied gerieflike verblyf in 'n woonstel wat op 'n residensiële perseel is waar die eienaars woon. Die perseel is in Kempton Park in Johannesburg en net 5,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die oopplan-sitarea en -kombuisie. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word voorsien.
Die perseel is omhein met 'n hoë muur en daar is geslotekringtelevisie-kameras en toegangsbeheer. Lughawependeldienste kan gereël word indie nodig.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom