Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agros Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

We hebben voor Kimberley gekozen omdat we nog enkele dagen overhadden aan het eind van onze reisplanning. We wilden het natuurpark Mokala bij Kimberley bezoeken, maar vanwege slechte bewegwijzering hebben we na een uur zoeken opgegeven en zijn we teruggegaan naar Kimberley, waar we het Big Hole hebben bezocht. Dit hadden we 10 jaar geleden ook al eens bezocht. Het was leuk om te zien dat er toch het een en ander veranderd was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Okt 2022

50/50. 1. Ek het nie geweet van water- en kragbeperkings nie. 2. Swembad op perseel, maar nie tot beskikking. 3. 'Petty' rules nie vooraf gepubliseer nie. 4. DSTV hopeloos onvolledig. 5. Braaihulpmiddele nie beskikbaar 'onmiddelik' nie. 6. Te vinnig om 'n deposito in te kry. 7. Strykyster en -plank nie onmiddelik beskikbaar nie. Elke kamer moet daarmee toegerus word. Is mos glad nie 'n duur affêre nie. 8. Mikrogolfoond nie beskikbaar nie. 9. Moet seker maak dat die uitsluiting van ontbyt duidelik gestel word in hul advertensies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Idriaan
Agros Guest House
Baie dankie Mnr Baxter vir u review, U was in kennis gestel van water en regoor die land is daar krag probleme, u moet dankbaar wees dat ons n watertank met n sterk pomp het so u was nooit sonder water nie. Ons het ook elke keer die kragopwekker aangeskakel as daar krag onderbrekings was so u was nooit sonder krag nie. Die swembad is slegs vir privaat gebruik en u het nie kom navrae doen oor die swembad nie. DSTV is die gastehuis pakket die volle pakket is in die eetsaal beskikbaar. U het gebraai en alles was vir u voorsien, verstaan nie wat die braai probleem was nie die braai tange word vir veiligheid in huis gehou. Ons is nie 5 ster om strykplank en yster in kamer te he nie, maar u is elke keer voorsien van die strykplank en yster. Mikrogolf is in die eetsaal beskikbaar en die eetsaal sluit saans 21:30 u het nie gevra vir mikrogolf nie. Die deposito word deur die webtuiste geneem. Dit noem ook ontbyt is uitgesluit. Maar u is ook van glasse en ys voorsien terwyl julle tot laat buite gesit en drink het en ons moes die stoele wat rond gedra is tot voor die ingang van die kamers self terugsit op hulle plek. Geseende en mooi dag vir u. Groete Peter & Alta

Elsabe W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie rustig gebly. Uitstekende diens! Dankie Pieter en Alta, ons het lekker gerus. Dankie vir die lekker ontbyt! Die koeksisters is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Idriaan
Agros Guest House
Hallo Elsabe, Baie dankie vir jou resensie, dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet, Hoop ons sal jul weer in die toekoms sien, dis lekker as gaste inkom en vertrek as soos vriende. Hoop julle het die blomme geniet.

Marike S
1 nag
4.2
Okt 2021

Baie vriendelike diens. Ons is baie vriendelik verwelkom en hulle het al ons vereistes voldoen! Ek beveel hulle vir seker aan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Idriaan
Agros Guest House
Goeie middag Marike, Baie dankie vir jou terugvoering, dit was baie lekker om julle te ontvang. Groete Peter & Alta Adams

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Gemaklike bed. Veilige parkering. Uitstekende ontbyt. Geen moeite word ontsien nie. Beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Both Peter and Alta are people with very good hearts. Peter and Alta made us feel at home the minute we arrived at the guest house. All the rooms were clean and neat. All our guests spoke with one voice: we will surely recommend this guest house to any person. We never felt like guests, but as part of a bigger family. Thank you, Peter and Alta, for a wonderful time. Your generosity was really appreciated. Be sure that we will visit your guest house again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
1 nag
5.0
Jan 2018

Gemaklike, netjiese verblyf. Gemaklik en netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Uitstekende verblyf waar die mense uit hulle pad gaan om te help. Ons het teenspoed gehad met ons waentjie op pad terug van die Weskus af, maar Alta en haar man het opgebly en vir ons gewag tot ons veilig in Kimberley was. Hulle het ook die volgende oggend gehelp om ons weer op die pad te kry. Ek sal verseker weer by hulle oorbly en hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2017

Baie lekker en ontspannend! Baie gerieflike gastehuis met goeie diens en heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Idriaan
Agros Guest House
Baie dankie Charl, dit was lekker om julle te ontvang. Peter en Alta Adams

Johan D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2017

Baie lekker en vriendelik. Dankie, baie lekker gebly vir die aand en die ontbyt was regtig baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Idriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9457023dd1a067bc1828404c4dc947e0b39cffca30f5e716a96d21a0568979048287f7e6da16d10d9a1b33d858217444fe3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Oakridge Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75187 24.7432899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang