Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agros Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Agros Guest House bied gehalteverblyf aan gaste wat Kimberley besoek. Gaste kan gerus wees dat daar goed na jou omgesien gaan word.

Verblyf bestaan uit 7 kamers; 4 met 'n dubbelbed in elk en 3 met 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Alle kamers het TV's met sekere DStv-kanale, lugversorging en en suite-badkamers. Gaste het toegang tot 'n privaat sitkamer en eetkamer asook 'n lieflike tuin met 'n sprankelende swembad.

Die Groot Gat trek steeds aandag en is omskep in 'n opelugmuseum met 'n taamlik gewaagde uitkykpunt direk oor die gat. Kimberley gaan nie net oor sy gat nie, hoewel die begeleide ondergrondse toere van De Beers-diamantmyn altyd opwindend is. Stap deur die historiese middestad en besoek die museums, monumente en kunsgalerye wat van die ou Victoriaanse huise pryk. Daar is ook 'n Kimberley-spookroete wat al die spookagtige uithoeke van die stad openbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Idriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Agros Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9457023dd1a067bc1828404c4dc947e0b39cffca30f5e716a96d21a0568979048287f7e6da16d10d9a1b33d858217444fe3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Oakridge Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.75187 24.7432899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang