L'Agulhas Akkommodasie by Agulhas Country Lodge | LekkeSlaap
+17

Agulhas Country Lodge

B&B
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 673 Main Pad, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 990 R1 592 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Met ons ligging teen 'n heuwel en gebou uit natuurlike kalksteen, vervloei Agulhas Country Lodge beeldskoon met die omliggende fynbos-landskap. Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. Dit skep 'n gasvrye en ontspanne atmosfeer, slegs een van die eienaars, Phil en Sue Fenwick, se vele talente.

Die lodge het 8 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n privaat balkon wat oor die see uitkyk. Daar is slaapkamers met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens beskikbaar. Elke kamer het 'n stort terwyl sommige 'n bad ook het. Twee van die kamers het Jacuzzi-baddens ook. 'n Verskeidenheid tee en koffie is ook beskikbaar. Ons bied ook 'n oornag-wasgoeddiens. Die lodge word deur 'n gesin besit en bestuur en kinders is meer as welkom.

Ons bedien ook uitstekende fynproewersdisse met die klem op vars vis en seekos, wat saam met ons uitstekende wynlys in ons romantiese eetkamer bedien word. Die heerlike etes en die see-uitsig vanuit ons goud geverfde eetkamer, met sy romantiese atmosfeer, is die perfekte omgewing vir 'n ware fees. Ná ete kan jy koffie en konjak in die sigaarsitkamer geniet. Ons bedien ook ligte middagetes of tee en koek deur die loop van die dag op versoek.

Daar is 'n skoonsheidsalon op die perseel met 'n voltydse terapeut met 'n internasionale sertifikasie. Sy bied massering, gesigbehandelings en 'n wye verskeidenheid behandelings aan.

In L'Agulhas kan gaste uitsien daarna om die asemrowende natuurskoon van die mees suidelik punt van Afrika te ervaar. Dit is hier waar die majestueuse Indiese en Atlantiese Oseaan waarlik ontmoet.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 21 resensies vir Agulhas Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 673 Main Pad, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agulhas Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 990
Vanaf R1 592
per nag (vir 2 persone)
was R1 990
Vanaf R1 592
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 673 Main Pad, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1MjdjNDIxLTZjNjctNGQ2ZS05ZTBhLWNlNjc1YjI3ZjdhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 990, nou Vanaf R1 592  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 673 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.818000460388 20.026433318853
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za