Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agulhas Country Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 50 resensies vir Agulhas Country Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Liezl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

N knus kuier.

Heerlike ontbyt en ruim kamers. Sal beslis weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf G

Ligging is baie goed!

Baie geniet! Ontbyt was goed en die kelner was voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnix D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnix D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap, mooie zonsopgang gezien.

Uitstekende ligging, vriendelijk personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R
Saam met vriende

Clean, welcoming, cosy.

Two weary motorbike travellers bunked down for the night in a welcoming and clean lodge and room. The lounge area was cosy enough to rest their weary bodies and enjoy a few nightcaps before hitting the single beds (requested) for a peaceful night's sleep. Breakfast the next morning was hearty and healthy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwe T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bouwe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en gemaklik.

Candice was baie gasvry en het lekker saam met Phil, die eienaar, gekuier. Die kamer is vol karakter en alles baie gemaklik en skoon. Ons sal graag wil terugkeer vir 'n kamer met 'n see-uitsig. Die keuses vir ontbyt was groot en alles heerlik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, goeie geriewe, vriendelike diens.

Goeie ligging, veilig en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met karakter.

Die koste om daar te bly is buitensporig, indien dit vergelyk word met soortgelyke plekke. Geen yskas in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zahn O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gesellige plek. Baie geniet en dit is baie netjies.

Ongelukkig kan die plek nie aanbeveel word vir ouer gaste nie. Die houtrelings is onstabiel en die houtreling aan die binnekant van die gebou is 'n gedeelte wat af is. Daar is ook geen hulp met die bagasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met vriende

Awesome place.

The L'Agulhas region is a gem to be treasured. The guest house feels like home and fits beautifully with the often, moody winter weather. It is exactly what we expected at the price point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Country Lodge se terugvoer

Hi Stephan,
Thank you for taking the time to review our place. We are thrilled that you enjoyed your stay with us and we hope to see you again.

Agulhas Country Lodge
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, vriendelike diens met ongelooflike ligging en uitsigte. Naby alles.

Die Lodge is goed gelee in L'Agulas naby restaurante en besienswaardighede. Die eienaars (en familie) is gasvry en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wally V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholus D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking and the host was amazing.

Absolutely amazing views and even better location on ghost corner, it was a spectacular stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anchen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer verwag.

Dit was lekker, het bietjie meer verwag vir dit wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitch W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Daar is nie 'n prys verbonde aan hoe mooi die uitsig is nie. Lewende museum met ryk geskiedenis in 'n pragtige kusdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierrette G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Skoon kamer, vriendelike personeel, perfekte ligging. Vriendelik ontvang, heerlike ontbyt. Die enigste ding wat ek gemis het was filterkoffie saam met ontbyt, maar vir die res was dit puik. Sal dit enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Clean, well received at reception and consistent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leande S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig. Siel is gevoed.

Mens ontspan met die mooiste uitsig van branders wat breek. Perfek om die jaar af te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maintenance needs to be done, especially on the wood components of the building. I can see it going backwards. Do not save on maintenance as this is an area where it will bite you in the long run.

We also had to leave early for a quick fishing trip which the original plan was not for my partner to go with but we both then went on the last minute and there was no notebook to let someone know that we will come and pay our bar tab when we back from the fishing trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Voel sommer tuis.

Rustige atmosfeer. Heerlik om see te luister en sien. Regtig lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Mooi uitsig en genoeg om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling.

Swak diens, oor prys, glad nie 4 ster nie, gevlekte ongestrykte linne, stokou gevlekte handdoeke, patetiese ontvangs van bestuurder. Uiters swak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met pragtige uitsig, vriendelike diens en netjiese kamers.

Persoonlike opinie, die lodge het bietjie opknapping nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap by Agulhas Country Lodge!

Lekker geslaap en ontbyt was heerlik! Die afslagprys wat ons betaal het, het die verblyf meer bekostigbaar gemaak en meer waarde vir geld gebied. Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sándor V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sándor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, great experience.

Lot to do there in Agulhas as long you like outdoor activities. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek en goeie waarde vir geld.

Het die een aand geniet en sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda R
Gesin met tieners

All was good.

Everything all good, I am a sports fan just expected DStv sports channels on DStv decoder for the price that was paid one would expect this, OVHD offers no sports, also no bar fridge in rooms to keep our drinks cold, it was annoying walking from the the room to the fridge at the bar for cold drinks, other than that it was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martli D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Martli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontbyt, maar tariewe hoog vir wat dit bied.

Alhoewel ons lekker gebly het by die lodge, kort die fisiese struktuur werk. Ons balkonreling was los wat 'n groot veiligheidsrisiko is. Ontbyt was lekker, maar in vergelyking met ander verblyf, is die tariewe dalk bietjie hoog vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie. L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie. L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit sal nice wees as daar 'n lampie agter die stoele was, om te kan lees in die aand, die byvoeging van 'n koffie plunger pot sal ook die kuier afgerond het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelize U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our DStv was not working for the 2 days we stayed there.

We were on our honeymoon at Agulhas Country Lodge. Upon our arrival we were informed that the DStv is not operational. I feel that for the amount paid for 2 days one will expect such things to be sorted well in advance. The lady suggested that we move to another room, but our stay was so short and one does not want to waste your time on honeymoon moving from one room to another.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie aangenaam, skoon en etes ook baie lekker! Dankie vir behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitstekende diens, baie skoon en netjies, ontbyt uit die boonste rakke. Heerlike kamer wat noord kyk met see-uitsig en die winterson inlaat. Ken etiket en inligting oor Guide dogs van die SA Guide Dogs Association. Myne was dus uitstekend ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Country Lodge se terugvoer

Liewe Elana,
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Jou Guide Dog was net 'n plesier, so mooi geleer en gehoorsaam. Ons is baie bly dat julle die tydtjie by ons geniet het en ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete,
Chelsea Fenwick

Agulhas Country Lodge
Lizelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en gerieflik.

Behulpsame personeel. Ligging baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te bly.

Goeie waarde vir geld. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanja E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanja E
Gesin met tieners

Was baie lekker, net buitensporig duur.

Dit is 'n stylvolle en cosy plekkie teen die see met lekker kamers en 'n heerlike restaurant met goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die kos is fantasties en die diens puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanette J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon

Die ontvangs was swak en onpersoonlik. Ons het relatief lank gewag om gehelp te word alhoewel net ons op die spesifieke tydstip daar was. Die kamer was skoon en baie gerieflik. Slot na buitedeur werk nie na behore. Ontbyt was uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en mooi uitsig.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lanie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike personeel, netjiese en skoon kamers, wonderlike ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek lodge.

Alles was heerlik, die kos uit die boeke. Die kamer baie mooi en als was daar wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik en vriendelik.

Te kort om rerig te sê. Kamer was mooi met see-uitsig. Straat raserig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Naweek om te onthou.

Dit is sekerlik een van die gemaklikste seehuise weg van die huis af! Netjies, skoon, gewillig om te help, ongelooflike heerlike spyskaart, vriendelike personeel. Goed geleë, stapafstand vanaf kuierplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grant P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely winter break!

Great venue, friendly service, good food!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointing attitude from owner and kitchen staff.

We were unfortunately very disappointed with a kitchen staff member who rudely indicated in a very loud voice that "They always have something to complain about" after the breakfast guest manager indicated to her that the boiled egg she had made for me was not soft. What was really upsetting was that we had stayed there for 4 nights and had not complained once, and with this particular incident, we hadn't complained, it was a observation made by the breakfast guest manager, which was then discussed in the kitchen in very loud voices as if I had said it. The breakfast offered that morning when the owner wasn't there for the day, was also very disappointing in terms of what was offered the couple of days before and it was clear that we being the only guests there for the day were treated as not important. The following morning when we checked out, I had to bring it up with the owner, who then says, he knows about it, and will have a word with the staff member, and it was very clear to me that he had had no intention of bringing up the incident, if I hadn't decided I needed to. I thought it was handled very poorly and will not recommend this guesthouse to anybody, if that is the attitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anette L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anette L
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Pragtige uitsig - was wonderlik om vir 'n slag sonder diefwering, elekriese heinings en palisades te wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaleeze P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleeze P
Saam met vriende

Agulhas Country Lodge is aanbeveel deur 'n vriendin.

Met die intrapslag het die asemrowende ligging, en vriendelike en behulpsame personeel ons onmiddellik nog 'n nag laat bespreek (waar ons oorspronklik net vir 1 nag bespreek het). Die aandete moet spesiaal genoem word, want dit was absoluut heerlik gewees! Die pragtige omgewing en om wakker te word met die voëltjies wat tjirp, sal ons definitief weer laat terugkom. Ons het ons rusplekkie ver van die gejaag gevind. Puik ligging, puik kamers, puik personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len M
Saam met vriende

Mooiste uitsig.

Ons kamers het die mooiste uitsig oor die see en was goed toegerus. Die beddegoed was van goeie gehalte gewees. Daar is 'n heerlike kroeg en "cigar lounge" waar 'n mens kan ontspan en 'n drankie drink. Sue Fenwick is 'n wonderlike sjef en haar aandetes is van die beste! Geurig en mooi voorgesit! Die ontbyte was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene C

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en aangenaam

Alhoewel die prys effens hoog is, kan ek dit sonder twyfel aanbeveel. Die mense is aangenaam, en daar is net 'n pad tussen die Lodge en die see, alhoewel die strand 'n end weg is. Kamer was ruim, skoon en met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended!

We stayed here on new years eve 2011. Staff were very friendly and helpful, the room was clean and comfortable, no sea view though, but has lovely sea and hillside views from the semi-private porch outside the room. Breakfast was fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 673, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f7bac16e78d697f53286b923d1bddb329ec967a704b2e8bca03638efa4040bdffad2f3807c69cdee36a3045ebbdef39a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 673 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.817976238244 20.026457458734
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem