Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agulhas Heights

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Agulhas Heights
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Charlene C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus, alle winkels, restaurante naby.

Goed ontvang, blyplek netjies. Alles binne woonplek netjies. Mooi uitsig na see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Baie dankie Charlene, hoop om u weer te sien!

Agulhas Heights
Jacky M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker cosy huis met 'n amazing view oor die see en omliggende gebied.

Goeie wegbreek van die besige elke dag lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Dankie Jacky daar is n gas bottel in die gang kas en die ketel op die mikrogolf is juis vir die gas om koffie te maak gedurende beurtkrag.

Agulhas Heights
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ruby P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was vuil en definitief nie wat ons verwag het nie.

Daar is 'n klein 2-plaatstoof op die toonbank wat te hoog is vir enige kort persoon. Die yskas ontdooi elke keer wanneer daar "loadshedding" is, al is dit slegs vir twee ure. Baie ou yskas. Daar is 'n morsdooie plant op die yskas. Daar is twee baie ongemaklike, ingeboude rusbanke in die sitkamer met die een se rug regop en ongemaklik soos die agtersitplek in 'n skoolbus. Die rusbanke was ook baie vol stof. Die stort is definitief vir kort mense en indien jy bietjie lank is word die stort baie ongemaklik. Die toiletsitplekke is ook baie oud en ongemaklik en slegs geverf om dit beter te laat lyk. Die beddens was baie ongemaklik en die komberse het sleg geruik. Onkruid wat groei op die stoep. Definitief nie 'n aangename plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Ruby ek wens jy wou dit onder my aandag bring toe julle hier was en ek kon dinge regsien maar om 'n negatiewe review te los help ons nie. Jy het gevra vir skoonmaker maar selfsorg moet jy self doen of dit aanvra teen 'n koste. Ons het baie wind gehad so stof is maar 'n probleem daagliks. Ek sal dit opneem met die skoonmakers. As u die yskas hoeer gestel het, sou dit nie ontdooi nie.

Agulhas Heights
Alta H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Place very neat and clean, the stove not very practical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Alta, with regards to that stove. You can only use 2 features at a time and not all three.

Agulhas Heights
Heather B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B
Enkelreisiger

Very nice clean cottage with 2 bedrooms.

Walking distance to the lighthouse etc looking forward to my next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Thank you Heather! It is guests like you, that make us successful!

Agulhas Heights
Thelma G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Veilig, skoon, ruim, wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Baie baie dankie

Agulhas Heights
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erika D
Enkelreisiger

Luilekker-plek.

Dit was goed, ek sal weer Agulhas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Gesin met klein kinders

Baie lekker, als wat ons nodig het.

Ons het baie lekker gekuier. Baie lekke beddens en beddegoed. Die WiFi was ook 'n bonus. Daar was als wat mens nodig het. Ook 'n lekker kaggel. Die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was briljant!

Agulhas Heights is netjies en kan aanbeveel word as moontlike verblyfopsie vir reisigers wat graag Agulhas wil besoek. Netjies, skoon en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Baie baie dankie julle twee.

Agulhas Heights
Annerika B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste view!

Als was perfek. Ek kan dalk net noem, die yskas seël êrens nie goed genoeg nie. Ons kos was onder miere gewees Sondagoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Dankie vir die aandag bring aan yskas sal onmiddelik laat regmaak. Kom weer asb!

Agulhas Heights
Jochelle O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing experience! The rooms were pristine and the location superb. Thank you.

Thank you to the host. The rooms were pristine and the cottage decor was so fitting. The view of the ocean was breathtaking! Definitely a gem! We will come visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

Thank you, Jochelle!

Agulhas Heights
Rolien D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse plekkie met see-uitsig.

Agulhas Heights is 'n oulike plekkie om te bly, wanneer mens bietjie wil wegbreek van die stad en plaaslewe. Dis 'n goed ingerigte huis, weg vanaf jou eie huis! Ons het baie lekker hier gebly en sal beslis weer kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Novy B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Novy B
Gesin met tieners

Beautiful view of the ocean, house is neat and tidy.

Beautiful setting, safe and neat. Will recommend it to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik Hendrik S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaangenaam en mooi omgewing.

Baie interessant en mooi dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucine M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucine M
Gesin met tieners

"Home away from home".

Sal enige tyd weer daar bespreek. Die uitsig is pragtig. Lekker atmosfeer. Daars alles wat jy nodig het. Bietjie opknapping nodig soos bv. die windjie wat so bietjie deur die vensters trek (maak dit nogal koud saans) maar andersins baie lekker plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nia M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nia M
Gesin met tieners

Gemaklik en skoon geriewe met pragtige uitsig.

Die verblyf in Agulhas Heights was 'n welkome, aangename ondervinding. Skoon en netjies en lekker cosy. Die uitsig van die eenheid is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esti R
Gesin met klein kinders

Absoluut lieflike self-catering blyplekkie.

Dit het net soos huis gevoel het met sommer baie onverwagte verrassings in die oulike dorpie. Kunstenaar en binnenshuise versierder se droom! Ons was baie aangenaam verbaas om te sien hoeveel restaurante en oulike winkels daar was. Die wandelpaadjies is briljant en die Parkeraadkantoor is baie vriendelik. Agulhas sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie B
Saam met vriende

Skoon, netjies en veilige verblyf.

Agulhas Heights was 'n baie lekker kuierplek. Netjies en skoon met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek-vakansie of -naweek. Veilig en naby al die nodig winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Die huisies is voldoende ingerig vir 'n groot groep en alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gekuier en elkeen het tog sy privaatheid gehad alhoewel ons almal gesamentlik kon kuier ook. Die huisies verleen daartoe dat 'n groot groep saam kan kuier sonder om privaatheid prys te gee. Behalwe vir die weer wat nie lekker saamgespeel het nie en die wind wat ons van ons voete afgewaai het, het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view, nice, quiet area.

Stunning view, not far from the sea. Very basic kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Heights se terugvoer

We are in the process of upgrading and we shall have better stoves soon. Hope to see you again.

Agulhas Heights
Bea A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bea A
Gesin met tieners

Lekker gebly!

Die beddegoed en linne was van fantastiese gehalte! Die plekkie is goed ingerig met als wat nodig is vir so naweekwegbreek. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ecf40fd9b9dfd621fe3e6d3768892a3f3a0eceb7d905e649c2fee2901f8ca725490adfd234c44d0e87f1f257c2f1b94648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 16 Highlevel Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.825923310634 20.00890736932
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem