Park West Akkommodasie by Aha Bloemfontein Hotel | LekkeSlaap
+28
+28

Aha Bloemfontein Hotel

Hotel
  • Vanaf R995 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Parfitt-laan en Henrystraat, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

aha Bloemfontein Hotel bied B&B-verblyf en is baie sentraal in Bloemfontein geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp.

Verblyf by aha Bloemfontein Hotel bestaan uit 60 kamers. Die kamers het elk 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv in.

'n Ligte Engelse-ontbyt word in die restaurant bedien. Ander lekker etes kan ook gereël word. Die hotel het 'n sjiek kroeg met volledige voorraad, 'n wassery, lughawependeldienste, en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

aha Bloemfontein Hotel is naby museums, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en net 12 km van die lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Parfitt-laan en Henrystraat, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Parfitt-laan en Henrystraat, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARJqv5lNoCHzrXjHMGRKtfAwTxBwMaeA3mmSZGl9eeSC49cpsRm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) Corner of Parfitt Avenue and Henry Street Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.111595884885 26.201282005418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za