Umhlanga Akkommodasie by Aha Gateway Hotel | LekkeSlaap
+37

Aha Gateway Hotel

  • Kapasiteit: 288 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Centenary Boulevard en Twilight-rylaan, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

aha Gateway Hotel bied B&B en is in Umhlanga Ridge geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of gaste wat wil ontspan en dis naby die area se besienswaardighede.

Verblyf word in 146 kamers gebied. Die kamers het 2 enkelbeddens of ’n dubbelbed, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. ’n Paar van die kamers het tussendeure wat ideaal is vir gesinne. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, ’n lessenaar, kluis en TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant bedien. Die hotel spog met ’n kroeg met oorgenoeg voorraad, ’n swembad en 5 goed toegeruste konferensiekamers wat gehuur kan word.

aha Gateway Hotel is naby Gateway en Crecent Winkelsentrums geleë, en 2,5 km se ry vanaf Umhlanga se hoodstrand, om net ’n paar te noem.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aha Gateway Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoek van Centenary Boulevard en Twilight-rylaan, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aha Gateway Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 288 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Centenary Boulevard en Twilight-rylaan, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfsR7dyc2Xl3l2r8hJMYEfbCXLx3zFwUD0G6ABqm1v2CiTpe3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Corner of Centenary Boulevard and Twilight Drive Umhlanga Ridge 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.722441600005 31.066561228153
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za