Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Lesedi Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 146

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Aha Lesedi Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andrea F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfied. I booked a triple room in Xhosa. We landed up in a Zulu hut with 1 bed.

It was what was described. I felt the dinner for R230 per person a bit overpriced as there was a very limited selection of wild meat (tortoise, crocodile). Perhaps there could have been some chicken pieces for those that don't eat wild meat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Gesin met klein kinders

Relaxed, friendly staff, great food.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandile S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile S
Saam met vriende

Beautiful and clean place. The staff is so friendly. High quality service.

The best hotel I have been privileged enough to stay at. Gorgeous buildings,really makes you appreciate African architecture and the fact that our ancestors were really creative. And it gets more breathtaking when you walk inside the rooms. Wow! Their breakfast and dinner is mouth-watering. I will go back again. I loved everything about the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel C
Saam met vriende

Baie baie goed.

Alles was wonderlik en die mense het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die tweede keer dat ons daar was. Mense is vriendelik, behulpsaam, net 'n ongelooflike plek om uit te span. Kamer is verskriklik mooid. Heerlike ontbyt gehad. Geen probleem met ons of motor se veiligheid gehad nie. Wagte beweeg rond in die aand. Baie dankie, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring gewees.

Het bietjie meer verwag in die kamers. Geen warm water gehad om te stort nie ons voel dat personeel vooraf moet sorg dat alles in werkende toestand is. Sal definitief weer besoek. Die vertoning was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mediocre.

Ontvangs relatief vriendelik. Op aankoms het ons iemand gehad wat met ons bagasie gehelp het, maar nie op vertrek nie. Die kamer was bedompig alhoewel daar 'n waaier in was, kon nie venster oopmaak nie, geen diefwering of goggagaas. Aandete (R220pp) was ook 'n teleurstelling, maar ontbyt was relatief goed. Kos word te vroeg uitgepak wat beteken warm geregte (malvapoeding ens.) en kaas en ham (ontbyt) was uitgedroog en opgekrul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het ons verwagtinge oorskry.

Ons het 5-ster diens ontvang. Die kamer was asemrowend. Die kos uit die boonste rakke. Die personeel eerbiedig en hulpvaardig. Die dekor vanaf die ontvangs tot by die restaurant is prentjie mooi. Baie dankie aan almal wat hierdie 'n fantastiese huweliksherdenking gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A
Gesin met tieners

Excellent. Amazing. Wonderful experience.

Great service with very friendly staff. Great food, will definitely visit again. Excellent place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho T
Saam met vriende

Superb accommodation.

The quality of the accommodation was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bella N
Saam met vriende

Beautiful place to de-stress.

The environment was perfect, surrounded by bushes,sounds of birds and so relaxing. Dancers entertained guests at scheduled times and their performance was outstanding, really enjoyed that, it was really beautiful. The only negative was that Lesedi did my booking for 1 instead of 2, the room only had a shower instead of shower and bath in one as promised, we didn't have sufficient light as the main light in room 3 wasn't working, we listened to the sound of a leaking tap from the shower throughout the night instead of resting as planned and these are the things I need Lesedi to look at and get them in order. I would recommend it to friends and family and probably go back again myself. The kitchen staff in general were superb,very friendly, available and of great assistance. We also enjoyed the food a lot. If they could also try and constantly keep just a full jug of water with lots of ice on standby because we kept asking for water. The water in the area is salty and doesn't easily quench a thirst, so you would drink more than usual, it tastes better when very cold though, but there's a bar next door that sells water as well which came in handy and was convenient. In general, we enjoyed Lesedi and it was a good experience.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine L
Gesin met klein kinders

Beautiful place that still needs a bit of work.

The place is attractive with the cultural decor and activities. Cleanliness of the place is lacking and needs more work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shalene J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gasvry en etes is 5 ster!

Van ons aankoms tot ons uitboek was alles van top gehalte! Definitief 'n aanbeveling vir enige Suid-Afrikaner of uitlander. Keep it up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Ons sal beslis weer gaan saam met 'n groep vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a nice place in general.

We really needed a fridge in the room as we had to drink warm water. Tour guide not a friendly guy, you need to smile when you work with people. I loved the placed and shopped at the market even some of the things are very pricey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gewees!

Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gunther F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Couldn’t ask for better!

What an amazing way to spend our 1st wedding anniversary at Lesedi! Wow, wow, wow, everyone is friendly and helpful. Food to die for! Ate like a king! Definitely going back to stay in the other camps as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Lesedi, Gedeelte 198 van Plaas 493, Kalkheuwel, Broederstroom, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQRbshTcAy54d51dSXspf38v4iTbYffeigkd8vJswcscS867J1l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 aha Lesedi Portion 198 of Farm 493 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8377999 27.882141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem