Aha Madikwe River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

aha Madikwe River Lodge bied verblyf wat alles insluit en is op die oewer van die Groot Marico-rivier in die Madikwe Wildreservaat geleë. Gaste kan wildritte, voëlsafari's en sterrekyk by die lodge geniet.

Verblyf word in 16 afgeleë, meervlakkige rietdak-chalets gebied. Die chalet het 2 enkelbeddens, of ’n koningingrootte-bed en elke chalet het ’n en suite-badkamer met verskeie komplimentêre toiletware. Daar is ook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke chalet.

Ontbyt, middag- en aandete is ingesluit. Die lodge spog met ’n swembad, kroeg met genoeg voorraad waar gaste skemerkelkies kan geniet, en ’n goed toegeruste konferensiekamer wat 25 afgevaardigdes kan akkommodeer. Oggend- en middagwildritte, voëlsafari's en wandelinge kan in die bos kan gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aha Madikwe River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R10 560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]