Aha Shepherd’s Tree Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

aha Shepherd’s Tree Game Lodge bied eksklusiewe B&B-verblyf of verblyf wat alles insluit in die Pilanesberg Wildreservaat.

Verblyf by aha Shepherd’s Tree Game Lodge beskik oor 30 Standaard- en Executive Suites. Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed met 1 of 2 slaapbanke vir 1 of 2 kinders. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook lugversorging en 'n sitkamerarea in elke suite en die Executive Suites het elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale en ander luukshede.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant op die perseel voorgesit. Die lodge het ook 'n kroegarea met 'n gastesitkamer, 'n bekroonde spa, swembad, buiteboma/eetarea en 'n wynkelder.

Gaste kan op 2 komplimentêre wildritte per dag in die suid-westelike deel van die wildreservaat gaan. Ander uitstappies in die reservaat kan ook gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aha Shepherd’s Tree Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 610 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za