LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aha Simon's Town Quayside Hotel | LekkeSlaap
+46

Aha Simon's Town Quayside Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Aha Simon's Town Quayside Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Naude A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naude A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Daar was 'n los dakplaat onder ons kamervenster wat ek by ontvangs rapporteer het maar daar was niks aan gedoen nie.

Hilda N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, mooi uitsig oor Simonstad se hawe!

Sentraal geleë en dus loopafstand na restourante en al die oulike winkeltjies in die hoofstraat. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ronette O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie break van die realiteit.

Ons is ouers van woelige tweelingseuns en die was 'n baie ontspannende breakaway. Kos was so lekker. Breakfast was wow! Verwelkoming was vriendelik en gemaklik.. Lekker gebly.

Louis T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was elke send werd, sal weer gaan kuier.

Sien sterre.

Liesl P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop wegbreek

Sien sterre.

Christa B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Samesyn in Simonstad.

Wonderlike sentrale ligging. Mooi uitsig. Baie restaurantjies in area. Ry gerus verder uit vir mooi piekniekplekke. Moenie Kalkbaai mis nie, great koffie en vintage-winkels!

Tian F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian F
Saam met vriende

Was heerlik van aankoms tot vertrek. Vriendelik en hulpwaardige diens.

Dit was 'n lekker bly by die Aha Hotel, van aankoms was ons vriendelike gehelp en was vertrek van die omgewing.

Johan F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en baie rustig.

Baie dankie vir 'n wonderlike 2 nagte se verblyf. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Klein probleempie gehad met ontbyt wat by prys ingesluit was, maar dit is vinnig uitgesorteer. Die kamer was baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorbly.

Minette E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E

Baie netjies kamers. Jy word wakker met n see uitsig

Ek en my ma het oorgeslaap vir Moedersdag. Net een aand, maar ons is uitgerus. Kraakvars beddegoed. DStv en yskas. Baie dankie Natasha en Chad by ontvangs. Julle is super vriendelike mense en ons sal beslis weer kom kuier. Ontbyt is onder by die hawerestaurant, en uit die boonste rakke.

Lorenzo F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean place with great service. Many small local restaurants to chose from.

Many beaches and tourists attractions in the area. Ample restaurants to choose from. And not too far from shopping malls if you need something.

Sonja V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Meer parkeerplek vir voertuie moet oorweeg word.

Edrick M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aha Simon's Town Quayside Hotel was netjies en skoon, die uitsig is fantasties, buite-parkering was 'n bietjie van 'n bekommernis, maar geen probleme ondervind nie.

Melinda K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike wegbreek.

Wegbreek met my dogter. Heerlike omgewing. So sentraal met restaurante ens. Personeel kry 20 sterre. Veral Natasha.

Albert V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bestemming met baie vriendelike mense.

Die personeel van die hotel is baie hulpvaardig en baie vriendelik. Het baie lekker gebly en meer as wat ons verwag het gekry. Dit was awesome.

Reinette Langenhoven L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette Langenhoven L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Is baie netjies. En baie mooi uitsig oor die hawe. En eetplek somer by jou.

Melinda J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë met pragtige uitsig oor seiljagte en Valsbaai.

Ons kon maklik stap tot by Seaforth beach, waar pikkewyne gratis jou dag opkikker! Boulders is bietjie ver, ek sou karry aanbeveel. Naby aan winkeltjies en eetplekke en basies deel van die vlootbasis, met enorme vlootbote in die baai. Ek wens mens kon gaan loer hoe dit lyk op die boot self!

Margaret G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay and friendly staff!

Will definitely recommend it to friends.

Chantelle P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig en naby restaurante.

Simon's town Quayside Hotel was ’n lekker plek. Die hotel se restaurant was lekker en daar is goeie kamerdiens.

Delene J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene J

Dié plek kan ek aanbeveel.

Ons was 13 volwassenes en 3 kinders. Ekstra beddens is vir die 3 opgemaak. Die kamers is groot en ruim en het 'n fantastiese uitsig oor die hawe. Die ontbyt elke oggend was heerlik en elkeen kon eet wat hy wou en die diens was puik en almal baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Aha Simon's Town Quayside Hotel's terugvoer

Dear valued guest,
Thank you for taking the time to review the aha Simon's Town Quayside Hotel after your recent stay with us.
We are delighted to hear that you and you family had such a fantastic stay with us and found the breakfast and customer service to be so wonderful. Your feedback is much appreciated and we do hope to have the pleasure of welcoming you back to the hotel in the future.
With kind regards,
Tamaryn,
Deputy General Manager

Aha Simon's Town Quayside Hotel
Leon G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, perfekte ligging , en uitsig oor die hawe, lekker groot ontbyt, wn baie sentraal gelee

My vrou het so lekker gebly, sy wil sommer n plek in Simonstad koop

Aha Simon's Town Quayside Hotel's terugvoer

Good Day Leon,
Thank you for taking the time to review the aha Simon's Town Quayside Hotel after your recent stay with us
We are delighted to hear that you had such a fantastic stay with us and found the town so interesting.
Your feedback is much appreciated and we do hope to have the pleasure of welcoming you back to the hotel in the future.
With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Aha Simon's Town Quayside Hotel
Xagene D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Als was baie skoon en netjies. Personeel het uit hulle pad gegaan om goeie diens te gee.

Aha Simon's Town Quayside Hotel's terugvoer

Good Day Xagene,
Thank you for posting your review online after your recent stay with the aha Simon's Town Quayside Hotel.
We are delighted to hear that you had such a fantastic stay and found the service so exceptional. We pride ourselves in offering the most exceptional service to all our guests.
We do hope to have the opportunity to welcome you back to the hotel in the future,
With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Aha Simon's Town Quayside Hotel
Sanet V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie oud.

Eerste keer in ons baie travels dat ons kamer nie op 'n naweek nie opgemaak is nie.

Aha Simon's Town Quayside Hotel's terugvoer

Dear Sanet,

Thank you for taking the time to post your review after your recent stay with us.

We do apologize for any inconvenience caused during your stay with us, however, due to the COVID-19 crisis we are operating with a reduced staff component and the housekeeping team only works on Monday, Wednesday & Friday.

This is not the normal standard that the hotel offers and we hope to get back to these as soon as we are able to. We do hope that you will consider staying with us again in the future.

With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Aha Simon's Town Quayside Hotel
Lulene A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulene A
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, ruim kamers.

Ons is vriendelik ontvang, die uitsig uit die kamer oor die hawe is pragtig en die kamer self was baie goed toegerus en netjies. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke!

Aha Simon's Town Quayside Hotel's terugvoer

Dear Lurlene,
Thank you for taking the time to review your recent stay at aha Simon's town Quayside Hotel.
It is such a delight to read that your stay with us was "just perfect"! I have commended the team for their exceptional service. I trust you will have another opportunity to return soon for another perfect holiday!
With kind regards,
Tamaryn,
Deputy General Manager.
aha Simon's town Quayside Hotel

Aha Simon's Town Quayside Hotel
Lynette R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Rustig, ontspannend, sal dit vir iemand aanbeveel wat net 'n breuk wil maak van die besige lewe en rustig wil wees.

Nicky A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf.

Netjiese hotel, vriendelike mense naby aan onthaal vir troue.

Niel H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Ons het twee aande gebly op die boonste verdieping in a see-uitsig kamer. Die uitsig oor die hawe was uniek. Die hotel is lekker sentraal geleë in Simonstad.

Rika N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Asemrowende uitsig op hawe.

Baie aangename verblyf met 'n asemrowende uitsig op hawe. Ontbyt kort verbeelding.

Jolene C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Parkeerplek is 'n groot probleem. Parkering word deur publiek gebruik, wat beteken jou motor is nie veilig nie. Kamer was raserig. Ontbyt was goed.

Pierre D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë hotel.

Netjies en skoon met gawe, effektiewe personeel.

Stony S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, naby die see, skoon, vriendelike mense!

Uitstekende plek om te oornag of te bly, naby alles. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Jan B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam met 'n mooi uitsig!

Ons het die verblyf geniet.

Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199  per nag(plek vir 2) 31 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!