Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Thakadu River Camp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Aha Thakadu River Camp
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Piet S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met vriende

Dit was voorwaar 'n voorreg en plesier om by Thakadu te kon bly.

Ek en my dogter het Amerikaanse vriende rondgeneem en was saam met hulle by Thakadu, waar ons 'n baie voortreflike verblyf geniet het. Die personeel het uit hulle pad gegaan om ons en ons oorsese gaste tuis te laat voel. Die slaapplekke, kos en versnaperinge was alles aangenaam. Die toergids het sy uiterste bes gedoen om die mooiste en skaarste diere aan ons te wys en deur die loop van die 3 dae was ons gelukkig om die Groot Vyf te kon sien en ervaar, wat uiteraard 'n groot indruk op die oorsese gaste gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand D
Gesin met klein kinders

Rustige en pragtige atmosfeer by die kamp. Kos was uitstekend asook gasvryheid van die staff.

Sal enige tyd weer by die kamp kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Thakadu Rivierkamp, Thakadu-hek, Madikwe Wildreservaat, Molatedi, 2838, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArSN5YCyqR2eJJCmXDxBI5kYvhH8LqVlk5qNGoCI0UFmE8e3Ada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 aha Thakadu River Camp Thakadu Gate, Madikwe Game Reserve 2838 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8023342 26.4626393