+60
Hotel in Humewood

Ahoy Boutique Hotel

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ahoy Boutique Hotel bied gemaklike verblyf in 'n boetiekhotel in Gqeberha (Port Elizabeth), ongeveer 600 m van die strand af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusstad met gemak kan verken en geniet.

Verblyf word aangebied in 10 pragtig ingerigte kamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed, kwaliteit linne en badhanddoeke, gemaklike sitplek, 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die hotel spog met 'n gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike leefruimtes. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 3 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3627698ff63bf26170b1e3511a1e57f65c303f47bc91153d0b8b74f697de12293060dddf2ed0520954d634881751434f4be0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 La Roche Drive Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978613593993 25.642196685021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang