Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Slegs die aantal gaste wat bespreek en betaal het, word toegelaat.
Die navraag moet die aantal kinders sowel as hul ouderdomme wys.
Hierdie huis het slaapplek vir 'n maksimum van 10 mense, kinders van alle ouderdomme ingesluit.
Dagbesoekers, ekstra gaste wat oorbly, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël is.
Troeteldiere moet goed gemanierd wees en gaste moet beddegoed, beddens en handdoeke vir hul troeteldier voorsien.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie. Troeteldiere mag nie binne of buite alleen gelaat word nie.
Gaste sal verantwoordelik wees vir enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word.
Troeteldierhare is die verantwoordelikheid van die gas en moet voor vertrek skoongemaak word.
Troeteldiere word nie in die gemeenskaplike areas soos die swembadarea toegelaat wanneer ander gaste reeds in die area is nie.
Kos, alkohol, rook, musiek, partytjies en opblaasbare swembadspeelgoed word nie in die swembad of die swembadarea toegelaat nie.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.
Verblyf van 6 dae of langer, ontvang 1 skoonmaakdiens wat nuwe beddegoed, badhanddoeke en kombuislappe, vee van die huis en stoep, skoonmaak van die badkamers, 2 rolle toiletpapier per toilet en die skoonmaak van die braai-area insluit.
Ekstra skoonmaakdienste kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang