Ainsley Private Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, en is in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek om te ontsnap en te ontspan na 'n besige dag in die stad se winkels, besienswaardighede, feeste en sportbyeenkomste.

Ainsley Private Accommodation beskik oor 2 kamers, 1 solderkamer en 'n dupleks, en het altesaam slaapplek vir 17 gaste. Die Tuin-uitsig Koninginkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en het slaapplek vir 2 gaste. Die Tuin-uitsig Dubbelkamer het 'n dubbelbed vir 2 gaste. Die Dupleks-eenheid het 2 dubbelbeddens en het slaapplek vir 4 gaste. Die Swembad-solderkamer is ideaal vir groot gesinne en het 3 stapelbeddens met slaapplek vir 9 gaste. Gaste is welkom om die hoofkombuis te gebruik vir kosmaak en ekstra vriesplek is ook beskikbaar.

Die sitarea het volledige DStv. Geriewe op die perseel sluit 'n speletjieskamer met Foosball, 'n pool-tafel en tafeltennis, 'n swembad, lapa, boma en onderdak-braaigeriewe in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ainsley Private Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]