Air 29

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Air 29 is in Meerensee geleë en bied gaste 'n keuse van kamers met privaat ingange.

Dit is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 gaste in elke kamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers beskik elkeen oor 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en WiFi. Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Saans word 'n alarmstelsel geaktiveer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaars op die perseel woon en hulle hulle eie troeteldiere het.

Air 29 is net 1 km van 'n gholfbaan af, 2 km van 'n winkelsentrum af en 4 km van Alkantstrand af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Air 29 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za