Constantia Akkommodasie by Airlie Constantia Cottages | LekkeSlaap
+87

Airlie Constantia Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Airlie Constantia Cottages is in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, geleë. Dié voorstad is wêreldbekend vir sy wyne en het amper 'n plattelandse atmosfeer, ten spyte van die feit dat Kaapstad se Suidelike Voorstede maklike toegang tot die stad en Houtbaai met die Constantia Nek-pad bied.

Daar is 4 onafhanklike kothuise vir gaste op die perseel beskikbaar. Dit was oorspronklik 1 groot huis met 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eienaar het die huis gerestoureer om 4 semi-losstaande kothuise te vorm waarvan een die eienaar se woning is. Die kothuise deel parkeerplek in die oprit agter afstandbeheer-hekke beskikbaar. Elke kothuis het sy eie privaat tuin/stoep/binnehof en selfsorggeriewe. Hulle verskil in grootte. 3 Kothuise het slaapplek vir 2 gaste en 1 kothuis het slaapplek vir 4. Daar kan altesaam 10 mense slaap. Die kothuise is in Spaanschemat-weg wat gewild is onder drawwers en fietsryers wat vir die Kaapse Fietstoer en 2 Oceans-maraton oefen.

Neem asseblief kennis van die droogte in Kaapstad en beperk jou waterverbruik tot 87 L per persoon per dag. Die swembad is buite werking gedurende de droogte.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spaanschematrivier Pad, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YWFmYWE5LTMzNTEtNDRiNS04NWQyLWMyNDJkMGI2ODRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) Spaanschemat River Road Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.038266762514 18.433443903923
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za