Airlie Constantia Cottages
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie met 'n vrieskas en 'n konveksie-oondjie met 2 warmplate, 'n mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV, en 'n buitearea met stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een, klein troeteldier is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Strawberry Hill Cottage is 'n groot semi-losstaande kothuis met sy eie privaat binnehof. Dit het 2 aparte dubbelslaapkamers, slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis bevat ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n ingeboude ontbythoekie. Ander geriewe sluit 'n buitestort en braaigeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Een, klein troeteldier is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim semi-losstaande kothuise het elk 'n ruim oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea en -studeerarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n stoep, tuin, braaigeriewe, buitemeubels en 'n kaggel in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een, klein troeteldier is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Spaanschemat River Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang