35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Bredell Akkommodasie by Airport Game Lodge | LekkeSlaap
+41
+41

Airport Game Lodge

Wildsplaas
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R1 150 R748 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 345/1, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Airport Game Lodge is langs die bosveld 10 km noord vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe.

Dié afgeleë lodge bied die rustigheid van die Afrika-bosveld en die luukshede van moderne geriewe. Hier is welige grasperke en 'n swembad en ons bied gratis lughawevervoer indien gaste hul vlugnommer en selfoonnommers voorsien.

Die moderne kamers het satellietkanale en privaat stoepe met uitsigte oor die tuine tot by Rietvleistroom. Ons bedien daagliks 'n volledige buffet-ontbyt in die etenskamer. Daar is ook 'n selfsorgkombuis en braai-area tot gaste se beskikking.

Die ontvangs kan inligting verskaf oor doendinge in die omgewing en bied ook stoorplek vir gaste se bagasie. Parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Airport Game Lodge is 31 km vanaf Johannesburg se middestad en 15 minute se ry vanaf die Serengeti Gholf- en Wildlandgoed.

Gaste kan ook 'n toer na die Wieg van die Mensdom, Sun City, Soweto en vele meer bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Airport Game Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Fourth-weg 345/1, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Airport Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 345/1, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALLwwiBpchla8AMR8MdBURASIrjADft1Urf6dj9kDEPlRXeWQgi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R748  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 345/1 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.072368 28.296496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za