35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Bredell Akkommodasie by Airport Game Lodge | LekkeSlaap
+41

Airport Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Airport Game Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.2/5
Leonie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Warm welcome, excellent service.

We recently stayed at the airport lodge as a layover after an overnight flight from Europe and before and internal flight. I wanted a place that would be OK with a mini family reunion as this was my only chance to see family in the JHB area. The staff could not have been more helpful and kind. The facilities are well maintained. They have everything you need for a short or longer stay. I really recommend this as a great alternative to the soulless airport hotel options and hope to return again. Thank you!

Chanette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanette V
Besigheidsreis

Very helpful staff and willing to assist with any need.

The staff went out of their way to help and assist where needed. They were very friendly.

Airport Game Lodge's terugvoer

Dear Ms Chanette,

Thank you for taking the time to post this review.

We are glad that you were assisted with friendly and helpful staff and we would love to hear about the other highlights of your stay with us.

We hope to see you again.

Kind Regards
Airport Game Lodge

Airport Game Lodge
Wicus B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld in die verblyf teen die tarief wat betaal is.

Met ons bespreking het ons 'n 1 dubbelkamer bespreek wat ons aangeneem het dat daar 'n dubbelbed gaan wees. Groot was ons verbasing dat daar slegs 2 enkelbeddens in was. Die ontvangsdame het ons daarna na 'n ander kamer geskuif wat 'n dubbelbed gehad het. Die dubbelbedmatras het ook al beter dae gehad en is al hol gelê na die middel toe. Daar word ook slegs 2 badhanddoeke verskaf en geen hande handdoek nie. Die eenheid is glad nie skoon nie. Ons kon nie die handdoeke ophang nie, aangesien die handdoekreling alreeds uit die muur begin lostrek het. Die ketel het ook nie gewerk nie en daar was slegs 2 sakkies koffie gewees wat ons in elk geval toe nie kon gebruik nie. Met ontbyt was daar slegs een personeellid wat aan die groot hoeveelheid gaste se behoeftes moes voorsien en kon sy nie bybly om te sorg dat daar deurlopend genoeg melk, ens. op die sytafels beskikbaar was nie. Ons voel dit is onregverdig teen die personeellid om haar alleen te los om na so 'n groot getal om te sien wat gelyktydig opdaag vir ontbyt. Met ons vertrek moes ons eers terugry na ontvangs toe om vir hulle te vra om die hek oop te maak. Met ons aankoms is ons nie van 'n kode voorsien nie. Ons sal die akkommodasie glad nie aanbeveel nie.

Airport Game Lodge's terugvoer

Dear Mr Wicus B,

Thank you for taking the time to provide us with constructive feedback.

We express great regret for the inconvenience you experienced during your stay with us.

Usually problems about extra towels needed and extra room supplies can be easily rectified if reported to reception. This is also the case with replacing the kettle.

We realize a need for better room inspection and better staffing arrangements. We appreciate your feedback immensely.

Kindly forgive our sincere apologies for your bad experience with us.

Kind Regards,
Airport Game Lodge

Airport Game Lodge
Conradie R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Conradie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Dit is baie gemiddeld. Ek sal dit nie as 'n "game lodge" beskryf nie. Ek voel die prys is so bietjie duur vir wat jy kry. Die terrein is nie so netjies nie, gras bietjie lank met baie bossies. Die kamers was netjies. Die televisie was glad nie kykbaar nie.

Airport Game Lodge's terugvoer

Dear Ms Riana C,

Thank you for taking the time to provide us with feedback.

We express great regret for not reaching your expectations during your stay with us.

We take great pride in keeping our gardens neat and animals visible, however, we apologize that you did not receive this usual service.

Our reception would have offered you another room if the television problem was reported to reception.

We apologize sincerely for this inconvenience experienced.

Kind Regards,
Airport Game Lodge

Airport Game Lodge
Jean C - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean C
Gesin met klein kinders

I will use theis lodge again if I need accommodation near OR Tambo.

Only a one night stay, but very comfortable and excellent service from the lady who handled the breakfast.

Airport Game Lodge's terugvoer

Dear Jean,

Thank you for taking the time to post this review. We are delighted that you found your stay with us comfortable and that you experienced a great service.

We hope to see you again.

Kind regards,
Airport Game Lodge

Airport Game Lodge
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R748
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 345/1, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALLwwiBpchla8AMR8MdBURASIrjADft1Urf6dj9kDEPlRXeWQgi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R748  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 345/1 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.072368 28.296496
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za