AirportInn and Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrums, supermarkte, restaurante en gimnasiums.

Gaste kan kies tussen oopplan-ateljeewoonstelle en een- en tweeslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel het 'n netjiese, moderne interieur, ingeboude kaste, goed toegeruste kombuisies met graniet-toonbanke en 'n TV.

Die hotel het ook administratiewe kantore, 'n sitkamer- en ontvangsarea, en 'n ontbytarea. Verder is daar genoeg parkeerplek, 'n netjiese swembad en 'n vermaakarea op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AirportInn And Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false